# The World Health Organisation says ending cholera as a public health threat by 2030 is within reach, as vaccines and rapid diagnostic tests reach outbreak zones quicker. Fatalities dropped in the first nine months of this year, but over three-thousand people have still died of the preventable and treatable disease – 90-percent in Africa. […]
# Die Stad Tshwane sê die meeste waterstelsels het verbeter, wat help om voorsiening in verskeie streke bestendig te maak. Dit volg na weke lange waterbeperkings nadat die meeste reservoirs se vlakke weens groot verbruik gedaal het. Die Soshanguve L-, Klapperkop-, Refiloe-, Mamelodi-, Derdepoort- en Montana-reservoirs het herstel. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê […]
# The City of Tshwane says most of the water systems have improved, helping to stabilise supply to residents across several regions. This follows weeks of water restrictions across the metro, as most reservoirs fell to critically low levels due to high consumption. The Soshanguve L, Klapperkop, Refiloe, Mamelodi, Derdepoort and Montana reservoirs have recovered. […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku Gauteng moet hierdie week voorberei vir uiterste hitte ná erge donderstorms en oorstromings. Pretoria en Vereeniging kan 36-grade-Celsius bereik en Johannesburg 34, met ‘n 38- tot 50-persent kans op buie. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê hittegolwe, brandgevaar én verspreide reënbuie word oor die res van die land verwag. ‘n Waarskuwing is […]
# Vanjaar is op koers om een van die vier warmste ooit op rekord te wees. Dit is volgens ‘n verslag van die Verenigde Nasies wat vrygestel is met die opening van die COP31-klimaatberaad in Turkye. Wêreldtemperature het tussen Januarie en September was gemiddeld 1,47 grade Celsius bo pre-industriële vlakke. Die Wêreld Meteorologiese Organisasie waarsku […]
# Die Johannesburgse Metropolisie herinner alle politieke partye en onafhanklike kandidate om hul verkiesingsplakkate binne 14 dae ná die verkiesing te verwyder, soos vereis deur die 2009-verordeninge op buitelugreklame. Die stad se woordvoerder Xolani Fihla sê indien partye versuim om hieraan te voldoen, sal munisipale spanne die plakkate verwyder en ‘n boete van 500-rand per […]
# Wêreldleiers het tydens die opening van die COP31-beraad in Turkye vandag regerings gevra om dringend pogings teen klimaatsverandering te bespoedig. Die klimaatshoof van die VN, Simon Stiell, waarsku vordering met die vermindering van skadelike gas-uitlatings is nie naastenby vinnig genoeg nie, met stygende temperature en uiterste weerstoestande wat lewens en ekonomieë bedreig. Die Verenigde […]
# The South African Weather Services says Gauteng must prepare for extreme heat this week following severe thunderstorms and flooding. Pretoria and Vereeniging may reach 36-degree-Celsius, Johannesburg 34-degree-Celsius, with a 38-50-percent chance of cooling showers. SAWS says South-Africans can expect a mix of fire danger, extreme heat and scattered rain across the rest of the […]
# The Johannesburg Metro Police Department reminds all political parties and independent candidates to remove election posters within 14 days after elections, as mandated by the 2009 Outdoor Advertising By-laws. Spokesperson Xolani Fihla says failure to comply will lead to removal by municipal teams and a 500-rand fine per poster. He says leftover campaign materials […]