# Lugbesoedeling in Singapoer is nou op sy hoogste vlak vanjaar weens rook van Indonesiese veldbrande. Oos-Timor het intussen gelas skole moet vanaf môre drie dae sluit oor die gevaarlike rookstowwe in die lug. Indonesië beleef sy ergste veldbrandseisoen in 11 jaar, aangesien droë toestande wat met El Niño gepaard gaan die brande aanwakker. Die […]
# Smoke from Indonesian wildfires has pushed pollution in Singapore to its highest level this year. East Timor has also ordered schools to close for three days from tomorrow because of dangerous smoke particles in the air. Indonesia is experiencing its worst wildfire season in 11 years, as dry weather linked to El Niño fuels […]
# SANParke het ‘n uitbreking van bek-en-klouseer onder koedoes in die Addo-olifant-nasionale park in die Oos-Kaap bevestig. Woordvoerder JP Louw sê lamheid is onder die diere opgemerk. Aanvanklike toetse was negatief, maar ‘n tweede reeks toetse het positief getoon. Geen ander wildspesies toon kliniese tekens nie. Louw sê die positiewe uitslag dui nie op die […]
# The Afrika Mayibuye Movement demands urgent action after the Department of Mineral and Petroleum Resources acknowledged Simmer Deep Gold Mining in Gauteng failed to comply with a directive. Mayibuye says residents near mine dumps in Slovoville have not been given a definite rehabilitation date. The movement’s Sydney Baloyi demands independent testing of air, dust, […]
# Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake vra groter beleggings in rampvoorkoming en -gereedheid om gemeenskappe te beskerm teen die groeiende uitwerking van klimaatsverandering en ander gevare. Suid-Afrika se rampbestuurstelsel berus op die Rampbestuurswet en word deur ‘n veelvlakkige stelsel van samewerkende regering bestuur. Die departement se direkteur-generaal, Mbulelo Tshangana, het by ‘n […]
# SANParks confirmed a foot-and-mouth disease outbreak among kudu in Addo Elephant National Park in the Eastern Cape. Spokesperson JP Louw says surveillance detected lameness among the animals. Initial tests were negative, but a second set of tests returned positive. No other wildlife species is showing clinical signs. Louw says the positive result does not […]
# The DA calls on the City of Tshwane to urgently fix sewage leaks in Chantelle in The Orchards. The party’s Leanne De Jager says raw sewage is overflowing into a wetland next to a creche and homes, despite repeated reports from residents. She says residents complain of an overpowering stench, and snakes and rodents […]
# The Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs has called for increased investment in disaster prevention and preparedness to protect communities from the growing impact of climate change and other hazards. South Africa’s government disaster preparedness plan is anchored by the Disaster Management Act and managed through a multi-tiered, cooperative governance framework. Addressing a […]
# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap moedig inwoners aan om meer bome te plant om gemeenskappe beter toe te rus vir stygende temperature en toekomstige hittegolwe. Die naderende El Niño en voorspellings van uiters warm somertemperature in 2027 kan ‘n uitdaging wees vir Suid-Afrikaners. Woordvoerder, Herman Pieters, sê om bome te plant bied ‘n praktiese, […]