# Lugbesoedeling het in Indië en Pakistan skerp toegeneem, met Lahore wat Dinsdag as die wêreld se mees besoedelde stad aangewys is. Die luggehalte-indeks het 447 bereik, terwyl besoedelingsvlakke in Delhi ook baie versleg het. Dalende temperature en min wind vang uitlatings van verkeer, konstruksieterreine en die verbranding van landbou-afval naby die grond vas. Die […]
# Wetenskaplikes gebruik kunsmatige intelligensie, hommeltuie, satellietbeelde en datasensors om kuswoude in Abu Dhabi te herstel, wat uiters belangrik is in die stryd teen klimaatsverandering. Kuswoude berg koolstof, beskerm kuslyne teen wegspoeling en bied ‘n habitat aan seelewe. Die Bayhead-kuswoud in Durban het gekrimp van 438 hektaar in die 1800’s tot net 15 hektaar vandag. […]
# Die Verkiesingskommissie in KwaZulu-Natal sê gure weer kan sekere stempunte ontwrig. Swaar reën en sterk wind wat in dele van die provinsie voorspel word, kan toegang tot stempunte en die oprigting van tydelike infrastruktuur beïnvloed. Die kommissie sê beamptes hou die toestande dop en werk saam met rampebestuurspanne om risiko’s te beperk en veiligheid […]
# Rand Water in Gauteng het ‘n nood-onderbreking in watervoorsiening aangekondig in Ekurhuleni en Tshwane sowel as drie plaaslike munisipaliteite. Dit volg op ‘n kragonderbreking by die Mapleton-pompstasie in Boksburg. Die nutsmaatskappy meld dat die onderbreking pompbedrywighede ontwrig en die watertoevoer na verskeie reservoirs verminder het. Volgens Rand Water werk tegnici daaraan om kragtoevoer te […]
# The Electoral Commission in KwaZulu-Natal says some voting stations may be disrupted due to inclement weather. The IEC says heavy rains and strong winds forecast for parts of the province could affect access to stations and setup of temporary infrastructure. It says officials are monitoring conditions and working with disaster management teams to mitigate […]
# Rand Water announced an emergency supply cut to Ekurhuleni and Tshwane metros, as well as three local municipalities, due to a power outage at the Mapleton Pumping Station in Boksburg, Gauteng. The utility says the outage has disrupted pumping operations and reduced water supply to several reservoirs. Rand Water says technicians are working to […]
# Scientists are using AI, drones, space imaging and data sensors to help restore mangrove forests in Abu Dhabi, highlighting the importance of these coastal ecosystems in fighting climate change. Mangroves absorb and store carbon, protect shorelines from erosion and provide habitats for marine life. Locally, in Durban, the Bayhead mangrove forest has shrunk from […]
# Die Departement van Water en Sanitasie vra watergebruikers, veral in Gauteng, om hul verbruik te verminder te midde van ‘n toenemende vraag en die verwagte El Niño-toestande tydens die somerseisoen. El Niño lei tot veranderings in streeksweerpatrone, verhoog die risiko van droogte en laat somertemperature styg. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê Gauteng […]
# Johannesburg se burgemeester Dada Morero verwelkom die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se verslag en aanbevelings oor Gauteng se water- en sanitasiekrisis. In die nege munisipaliteite wat water in die provinsie voorsien, het die kommissie dieselfde probleme gevind: verouderende en vervalle infrastruktuur, hoë waterverlies-vlakke, onvoldoende opgaar- en pomp-kapasiteit, en mislukkings in munisipale verspreidingstelsels. Morero sê die metro […]