# Cape Town International Airport says adverse weather conditions in both Cape Town and George have disrupted flight operations. It says it remains open and operational despite the severe weather affecting parts of the Western Cape. Airport authorities are closely monitoring operations, while alternative airports are accommodating diverted flights where necessary. Passengers have been warned […]
# Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Bernice Swarts, het amptelik die Presidensiële Een Miljard Bome-program bekendgestel in die Suid-Afrikaanse Nasionale Bioverskeidenheids-instituut in Pretoria. Die tema is: “My Boom, My Suurstof. Plant Joune Vandag.” Swarts sê as deel van die Presidensiële Tien Miljoen Bome-program, moedig die veldtog alle sektore, insluitend die regering, sakeondernemings […]
# Operations at several city driving license testing centers have been disrupted due to strong winds, flooding, and network problems across Cape Town. Affected centres include Goodwood, Somerset West, Atlantis, Durbanville, Brackenfell, Kuilsriver, Lingelethu West, Joe Gqabi, Milnerton, and Hillstar. Traffic spokesperson Kevin Jacobs says tests at Elsies River and Fish Hoek were deferred while […]
# Die Wes‑Kaapse regering het vanoggend ‘n waarskuwing aan vragvervoer- en vragmotorbestuurders uitgereik oor die stormsterk wind. Verskeie vragmotors het omgewaai op roetes naby Riversdal, Hemel‑en‑Aarde, die R43 Theewaterskloofbrug en die R44 tussen Arabella en Kleinmond. Woordvoerder Maxine Bezuidenhout raai motoriste aan om onnodige ritte uit te stel en uiters waaksaam te wees op oop […]
# The Western Cape government issued a severe wind warning for freight and truck drivers in the province this morning. Strong winds have caused multiple truck overturns on routes including Riversdale, Hemel-en-Aarde, R43 at Theewaterskloof Bridge, and R44 between Arabella and Kleinmond. Spokeperson Maxine Bezuidenhout is advising motorists to postpone unnecessary trips and remain highly […]
# Suid-Afrikaanse versekeraars het protokolle vir ramp-eise in werking gestel weens die hewige storms in die Wes-Kaap. Swaar reën, oorstromings en stormsterk wind veroorsaak wydverspreide skade, insluitend ontwortelde bome en skade aan die dak van die Whale Coast-winkelsentrum in Hermanus. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak 8-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reënval. Versekeraars, insluitend Santam, sê […]
# Forestry, Fisheries and the Environment, deputy minister, Bernice Swarts has officially launch the Presidential One Billion Trees Programme at the South African National Biodiversity Institute in Pretoria. The initiative is under the theme, “My Tree, My Oxygen. Plant Yours Today.” Swarts says as part of the Presidential Ten-Million Trees Programme, the campaign encourages all […]
# ‘n Sterk wind en ontwortelde bome veroorsaak wydverspreide ontwrigting in George in die Wes-Kaap. Verskeie paaie is steeds gesluit, insluitend die Outeniqua-pas, die Step Aside-pad en dele van die R404 naby Blanco. Noodspanne ruim tans gebiede op. Die motorvoertuig-registrasiekantoor in Blanco is gesluit en dienste word herlei. Sterk wind het volgens berigte ‘n deel […]
# South African insurers have activated catastrophe claims protocols following severe storms across the Western Cape. Heavy rain, flooding and gale-force winds caused widespread damage, including uprooted trees and roof damage at the Whale Coast Mall in Hermanus. The South African Weather Service has issued a Level 8 warning for disruptive rainfall. Insurers, including Santam, […]