Skip to content

Vlak 2-waarskuwing uitgereik vir sentraal- en suid-Gauteng [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Vlak 2-waarskuwing uitgereik vir hewige donderstorms oor sentraal- en suid-Gauteng vandag. Voorspellers verwag ‘n 60-persent kans op verspreide buie en donderstorms, wat swaar reën, plaaslike oorstromings, hael, oormatige weerlig en sterk, skadelike wind kan meebring. Die woordvoerder van die Johannesburgse Noodienste, Robert Mulaudzi, vra inwoners om op ‘n hoë gereedheidsgrondslag te bly en uiters versigtig te wees:

ENG MulaudziOnLevel2