# FNB se senior landbou-ekonoom, Paul Makube, sê vandag se skerp brandstofprysverhoging kom op ‘n kwesbare tyd vir die landbousektor, slegs weke voor die begin van die somergewas-produksieseisoen. Petrolpryse het met een-rand-34-sent per-liter gestyg, en dieselpryse met tussen twee-rand-93- en drie-rand-15-sent per-liter. Makube sê die jongste styging in dieselpryse dui aan kostedruk kan weer begin […]
# FNB Bank senior agricultural economist, Paul Makube, says today’s sharp fuel-price increase has arrived at a sensitive time for the agricultural sector, just weeks before the start of the summer crop production season. Petrol prices have increased by one-rand-34-cents a litre, and diesel prices by between two-rand-93- and three-rand-15-cents per litre. Makube says the […]
# Die Amerikaanse Kongres het ‘n verlenging van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika goedgekeur tot einde 2028. Dis in 2000 ingestel en bied kwalifiserende lande in Afrika suid van die Sahara, insluitend Suid-Afrika, belastingvrye toegang vir meer as een-duisend-800 produkte tot die Amerikaanse mark. Die Demokratiese kongreslid, Terri Sewell, sê AGOA versterk […]
# The US Congress has passed an extension of the African Growth and Opportunity Act until the end of 2028. This followed Senate’s approval last month. AGOA was first enacted in 2000 to provide duty-free access to the US market for eligible Sub-Saharan countries, including South Africa, covering over one-thousand-800 products. Democratic Congresswoman Terri Sewell […]
# Die DA sê die Gautengse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling moet rekenskap gee oor die inenting van diere teen bek-en-klouseer. Dit volg nadat die departement erken het slegs 540-duisend diere is teen die siekte ingeënt terwyl hy meer as 757-duisend-340 entstofdosisse ontvang het. Bronwynn Engelbrecht van die DA sê dit beteken meer as […]
# The DA says the Gauteng Department of Agriculture and Rural Development has a lot to answer for regarding the vaccination of animals against foot and mouth disease. This comes after the department admitted that only 540-thousand animals were vaccinated against FMD despite receiving over 757-thousand-340 vaccine doses. The DA’s Bronwynn Engelbrecht says this leaves over […]
# Die Vergelegen-wynlandgoed in Somerset-Wes het hierdie seisoen 137 Nguni-kalwers verwelkom, met ‘n verdere agt wat nog verwag word. Die kudde bestaan nou uit meer as 450 diere. Die nuwe aanwinste sluit suiwer Nguni’s en Nguni/Angus-kruisings in. Die kruisings toon indrukwekkende groei danksy hul Angus-afkoms. Vergelegen het Angus-beeste in 2024 by sy teelprogram ingesluit om […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku die huidige El Niño-weerpatroon, wat moontlik die sterkste nóg kan word, sal waarskynlik van Oktober tot Januarie ondergemiddelde reënvalpatrone en bogemiddelde temperature veroorsaak. Die woordvoerder, Hannelee Doubell, sê die verskynsel, saam met aardverwarming, kan 2027 die warmste jaar nóg maak. Sy sê hittegolwe kan besonder erg wees indien droë toestande […]
# The SA Weather Service warns the current El Niño weather pattern which may become the strongest on record, will probably cause below-normal rainfall from October to January, with above-normal temperatures. Spokesperson Hannelee Doubell says the combination with global warming could make 2027 the warmest year ever. Heatwaves may be severe if dry conditions occur. […]