# Die vakverbond Saftu sê die onttrekking van die likwidasie-aansoek teen Tongaat Hulett Sugar het ʼn verwoestende ramp vir kleinskaalse kwekers, landelike gemeenskappe en die groter suiker-waardeketting afgeweer. Sakeredding-praktisyns, die Nywerheid-Ontwikkelingskorporasie en die Vision Group het ʼn bindende driesydige ooreenkoms bereik wat sowat 250-duisend werksgeleenthede beskerm. Saftu se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, sê Suid-Afrika kan nie […]
# AfriForum sê grondeienaars, boere en gemeenskappe moet voorberei vir ‘n moontlike strawwe winterveldbrandseisoen. Dit volg op ‘n vooruitsig van die Nasionale Rampbestuursentrum wat hoë brandgevare in dele van Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Gauteng, Limpopo en Noordwes toon weens warm, droë en winderige toestande. Tarien Cooks van AfriForum sê bogemiddelde temperature, sterk wind, digte plantegroei […]
# AfriForum says landowners, farmers and communities should prepare for a potentially severe winter wildfire season. This follows a National Disaster Management Centre outlook showing high fire risk in parts of Mpumalanga, KwaZulu-Natal, the Eastern Cape, Gauteng, Limpopo and North West due to hot, dry and windy conditions. AfriForum’s Tarien Cooks says above-normal temperatures, strong […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens verwag van vandag af koue tot koel weer oor die grootste deel van die land, veral in Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, die Vrystaat, die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. ‘n Geel vlak-een-waarskuwing is uitgereik vir sterk wind in die weste van die Noord-Kaap wat verkeer tot Saterdag kan ontwrig. Voorspelers verwag die naweek ook […]
# The South African Weather Service says cold to cool conditions are expected across much of the country from today, affecting Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, the Free State, Eastern Cape and KwaZulu-Natal. A Yellow Level 1 warning has been issued for strong winds in the western Northern Cape until Saturday, which may disrupt travel. Forecasters also […]
# Die vakbondfederasie Cosatu verwelkom die Nywerheidsontwikkelingskorporasie en die Vision Group se reddingspakket om die suikerreus Tongaat Hulett te red. Dit het tot gevolg dat sowat 250-duisend werksgeleenthede in die suiker-waardeketting behoue bly. Matthew Parks van Cosatu sê die moontlike likwidasie van die maatskappy en hoeksteen van die ekonomieë in KwaZulu-Natal en Mpumalanga sou ‘n […]
# Union federation Cosatu has welcomed the Industrial Development Corporation and Vision Group’s rescue package to save sugar giant, Tongaat Hulett. This preserves an estimated 250-thousand jobs across the sugar value chain. Cosatu’s Matthew Parks says the potential liquidation of the massive South African company and cornerstone of the KwaZulu-Natal and Mpumalanga economies would have […]
# Forum for South Africa verwelkom John Steenhuisen se verwydering as minister van Landbou. Partyleier Geordin Hill-Lewis het gister ʼn reeks veranderings aangekondig aan die DA se verteenwoordiging in die regering. Dit sluit in dat Steenhuisen vervang word met Willie Aucamp. FOSA se leier, Tebogo Masholompane, sê Steenhuisen het boere in die steek gelaat met […]
# Forum for South Africa has welcomed John Steenhuisen’s removal as minister of Agriculture. DA leader Geordin Hill-Lewis announced a series of changes to the party’s representation in government, including Willie Aucamp replacing Steenhuisen. FOSA leader, Tebogo Masholompane, says Steenhuisen has failed South African farmers in his handling of the foot-and-mouth disease outbreak, and Aucamp must prioritise […]