# KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, waarsku inwoners om vandag voor te berei vir erge weer in dele van die provinsie. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak-twee-waarskuwing uitgereik vir hewige donderstorms, swaar neerslae en sterk wind. Die departement se woordvoerder, Siboniso Mngadi, sê Buthelezi het die provinsiale rampbestuursentrum geaktiveer […]
# KwaZulu-Natal MEC for Cooperative Governance and Traditional Affairs, Thulasizwe Buthelezi, is warning residents to brace for severe thunderstorms and heavy rain in parts of the province today. The South African Weather Service has issued a Level Two warning for severe thunderstorms, heavy downpours and strong winds. The department’s spokesperson, Siboniso Mngadi, says MEC Buthelezi […]
# Die Indiese plofstof-vervaardiger Solar Industries het ingestem om 21,8-miljard-rand kontant te betaal om die Suid-Afrikaanse landbou- en myngroep Omnia Holdings oor te neem. Omnia sê die transaksie sal help om sy mynbou- en landboubedrywighede uit te brei deur hom toe te laat om meer te belê in tegnologie, navorsing en nuwe produkte. Dit sal […]
# Oudpresident Kgalema Motlanthe sê Suid-Afrika moet sy demokratiese proses ten volle verwesenlik, met grondhervorming wat steeds ‘n kernvraag is. Hy het op die tweede Professor Stan Sangweni-gedenklesing in Pretoria besin oor Sangweni se kommer rakende die onvoltooide taak van ekonomiese bevryding. Hy moedig jonger geslagte aan om transformasie voort te sit en beklemtoon Sangweni […]
# Indian explosives manufacturer Solar Industries has agreed to pay 21-point-8-billion rand in cash to acquire South African agriculture and mining group Omnia Holdings. Omnia says the deal will help the company grow its mining and agriculture businesses by allowing it to invest more in technology, research and new products. It is also expected to […]
# Former president Kgalema Motlanthe says South Africa must fully realise its democratic process, with land redistribution remaining a fundamental question. Speaking at the second Professor Stan Sangweni memorial lecture in Pretoria, Motlanthe reflected on Sangweni’s concerns about the unfinished business of economic liberation. He says he urged younger generations to continue the work of […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Geel Vlak 4-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën in dele van die Wes-Kaap en die Noord-Kaap. ‘n Afsny-laagdrukstelsel sal na verwagting verspreide buie en donderbuie veroorsaak, met reën van tussen 25- en 80-millimeter. Die Weerdiens waarsku oor die moontlike oorstroming van paaie en nedersettings, die sluiting van bergpasse en brûe […]
# The South African Weather Service issued a Yellow Level 4 warning for disruptive rainfall over parts of the Western Cape and Northern Cape. A cut-off low pressure system is expected to bring scattered showers and thundershowers, with rainfall of between 25- and 80-millimetres. The Weather Service warns of possible flooding of roads and settlements, […]
# Die vakbondfederasie COSATU vertrou Transnet se prestasie sal verder verbeter en daarom moet hy in staatsbesit bly. Transnet het einde Maart ‘n wins van 4,6-miljard-rand aangeteken na ‘n netto-verlies van 1,9-miljard-rand die vorige boekjaar. Matthew Parks van COSATU sê die beduidende verbeterings op die land se hawens is bemoedigend, met uitvoerders wat nie meer […]