# A fast-moving fire is threatening the US city of Reno in Nevada, with nearly 90-thousand people ordered to evacuate or told to prepare to leave. The Hawk Fire has burned more than four-thousand hectares and remains completely uncontained. Around 42-thousand residents are under mandatory evacuation orders, while another 45-thousand are in a warning zone. […]
# Die Departement van Landbou het twee nuwe gevalle van bek-en-klouseer in Heilbron en Bloemfontein bevestig. Dit bring die Vrystaat se aantal bevestigde gevalle op 772 te staan. Die departement se woordvoerder Moliehi Moeng sê 577 gevalle is opgelos, terwyl die eiendomme wat betrokke is, voldoen aan die vereistes vir die opheffing van kwarantynbeperkings. Honderd-vyf-en-negentig […]
# The Department of Agriculture has confirmed two new cases of foot-and-mouth disease in Heilbron and Bloemfontein, bringing the Free State’s total confirmed cases to 772. Spokesperson Moliehi Moeng says 577 cases have been resolved, with affected properties meeting requirements for quarantine restrictions to be lifted. However, 195 cases remain active. The disease has now […]
# President Cyril Ramaphosa vra verhoogde en meer gebalanseerde handel tussen Suid-Afrika en Zimbabwe. Hy het tydens die vierde sitting van die Suid-Afrika-Zimbabwe-binasionale kommissie in Pretoria gesê bilaterale handel het die afgelope vier jaar byna verdubbel, maar bly steeds swaar in die guns van Suid-Afrikaanse uitvoere. Hy dring aan dat albei lande die Afrika-vryhandelsgebied gebruik […]
# President Cyril Ramaphosa has called for increased and more balanced trade between South Africa and Zimbabwe. He was speaking at the fourth session of the South Africa-Zimbabwe bi-national commission in Pretoria. Ramaphosa says bilateral trade has almost doubled over the past four years, but remains heavily weighted towards South African exports. He urges both […]
# ’n Skaap wat sewe jaar alleen in die Karoo oorleef het, het ’n nuwe beursfonds vir toekomstige boere geïnspireer. Rico het droogte, roofdiere en strawwe toestande oorleef voordat hy gevind is in die Moordenaars-Karoo op die grens van die Wes- en die Noord-Kaap. Hy het daarna ’n plaaslike rekord van 30,7-kilogram wol opgelewer. Die […]
# A sheep that survived alone in the Karoo for seven years has inspired a new bursary fund for future farmers. Rico survived drought, predators and harsh conditions before being found in the Moordenaars-Karoo on the border of the Western and Northern Cape. After his rescue, he produced a local record of 30.7-kilograms of wool. […]
# Graan SA sê byna 700-miljoen-rand kan oor die sojaboon-waardeketting verlore gaan weens die Johannesburgse Aandelebeurs se benadering tot die berekening van liggingsverskille. Die organisasie skat ‘n enkelverwysings-puntestelsel kan gemiddelde vervoeraftrekkings van 333-rand per ton tot gevolg hê, vergeleke met 113-rand onder sy voorgestelde multi-verwysingsmodel. Graan SA sê die verskil kan uiteindelik boere se verdienste […]
# Grain SA says almost 700-million-rand could be lost across the soybean value chain because of the Johannesburg Stock Exchange’s approach to calculating location differentials. The organisation estimates a single-reference-point system could result in average transport deductions of 333-rand a tonne, compared with 113-rand under its proposed multi-reference model. Grain SA says the difference could […]