Skip to content

Inflasiekoers styg in Oktober tot 5,2-persent, die hoogste in twee-en-‘n-half jaar [KLANK] 

# Statistiek Suid-Afrika sê verbruikersinflasie het in Oktober skerp gestyg tot 5,2-persent vergeleke met 4,5-persent in September. Dis die hoogste inflasiekoers in byna twee-en-‘n-half jaar, wat grootliks deur die stygende brandstofprys veroorsaak is. Jaarlikse brandstof-inflasie het tot 42,9-persent gestyg terwyl vervoer-inflasie 15,2-persent bereik het. Voedsel-inflasie het ook die derde agtereenvolgende maand toegeneem tot 1,4-persent. Ricado Johnson van Statistiek Suid-Afrika sê die prys van uie het die afgelope jaar met meer as 53-persent gestyg:

AFR JohnsonOnOctInflation