# Economists warn that South Africa’s sugar industry is under mounting pressure from cheap imports, mill closures and rising costs. More than one-million people depend on the sector, supporting around 270-thousand direct and indirect jobs. Oxford Economics economist Jee-A van der Linde says Tongaat Hulett narrowly avoided liquidation after receiving state-backed financial support, while other […]
# Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die protokol wat Suid-Afrika se kersieboere die eerste keer toegang gee tot die Chinese mark. China is die wêreld se grootste kersie-invoerder wat in 2025 kersies ter waarde van 52,8-miljard-rand ingevoer het. Volgens die raamwerkooreenkoms oor ekonomiese vennootskap vir gedeelde ontwikkeling, word geen tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoergoedere na China […]
# Agricultural organisation TLU SA has welcomed the landmark protocol that grants South African cherry producers access to the Chinese market for the first time. China is the world’s largest importer of cherries, having imported cherries valued at 52.8-billion-rand in 2025. Under the Framework Agreement on Economic Partnership for Shared Development, South Africa has zero-percent […]
# The Southern African Agri Initiative says state-owned Onderstepoort Biological Products is failing to meet the livestock industry’s vaccine needs and should be privatised. According to the agricultural organisation, shortages of vaccines for diseases such as foot-and-mouth disease and African horse sickness are putting farmers under pressure. Saai’s Theo de Jager says greater private sector […]
# Die landbou-organisasie Saai sê die staatsbeheerde Onderstepoort Biologiese Produkte voldoen nie aan die veebedryf se entstofbehoeftes nie en moet geprivatiseer word. Volgens Saai plaas tekorte aan entstowwe vir siektes soos bek-en-klouseer en Afrika-perdesiekte boere onder druk. Theo de Jager van Saai sê groter betrokkenheid deur die privaat sektor kan entstofproduksie en -voorsiening verbeter:
# Japan stuur dié naweek drie militêre helikopters en 180 personeellede na Indonesië om te help met die bestryding van reuseveldbrande. Helikopterspanne sal Saterdag begin met brandbestrydingswerk in Wes-Kalimantan. Indonesië worstel tans teen brande in ses provinsies op Sumatra en Borneo. Meer as 76-duisend hektaar het reeds gedurende die land se erg droë seisoen afgebrand […]
# Japan will send three military helicopters and 180 personnel to Indonesia this weekend to help battle widespread wildfires. The helicopter crews are due to begin firefighting operations in West Kalimantan on Saturday, as Indonesia struggles with fires across six provinces in Sumatra and Borneo. More than 76-thousand hectares have already been burned during the […]
# Die minister van Landbou, Willie Aucamp, het ‘n ooreenkoms onderteken wat Suid-Afrikaanse kersies die eerste keer toegang gee tot die Chinese mark. Die ooreenkoms is in Beijing onderteken tydens die negende ministeriële vergadering oor landbougesondheid en voedselveiligheid. Aucamp sê hierdie is ‘n rekordprestasie, aangesien dit die tweede is wat binne ‘n jaar met China […]
# Suid-Afrika se ekonomie het tussen April en Junie met 0,2-persent gekrimp na ses agtereenvolgende kwartale van groei. Statistiek Suid-Afrika se jongste bruto binnelandse produksyfers toon die mynbou-, handels- en vervaardigingsektore was die grootste rem op ekonomiese bedrywighede. Statistikus-generaal Risenga Maluleke sê mynbou het met drie-persent afgeneem, handel met 1,9-persent en vervaardiging met 1,8-persent. Hy […]