Skip to content

Kaapstad gaan op 1 Desember vlak 1-waterbeperkings instel [KLANK]

# Stad Kaapstad gaan op 1 Desember vlak een-waterbeperkings instel. Die Nasionale Departement van Water en Sanitasie se jaarlikse bedryfs-beoordeling het bevind beperkings is noodsaaklik op gebruikers van die Wes-Kaapse watervoorraadstelsel. Die jongste gemiddelde damvlak is 70,4-persent, wat 13,4-persent laer is as ‘n jaar gelede. Die metro se woordvoerder, Leonardo Manus, het inwoners, besoekers en sake-ondernemings gevra om minstens tien-persent minder water te gebruik:

ENG ManusONWaterRestrictions