# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die stryd teen bek-en-klouseer gaan voort met die aankoms van ʼn nuwe besending entstowwe en vinniger inentings in provinsies. Nog ʼn besending van twee-miljoen Dollvet-entstofdosisse het gister op OR Tambo Internasionale Lughawe aangekom. Steenhuisen sê die Landbounavorsingsraad het vroeër die maand 20-duisend dosisse gebottel en die proses […]
# Minister of Agriculture John Steenhuisen says the fight against foot-and-mouth disease is gathering pace, with the arrival of another batch of vaccines and the acceleration of provincial vaccinations. Another batch of two million Dollvet vaccines arrived at OR Tambo International Airport yesterday. Steenhuisen says the Agricultural Research Council bottled 20-thousand vaccines earlier this month, […]
# Die DA gaan druk uitoefen vir strenger plattelandse veiligheidsmaatreëls ná ‘n plaasaanval naby Bothaville in die Vrystaat. Geen ernstige beserings is aangemeld nie, maar die party sê die voorval is steeds diep kommerwekkend, veral aangesien vuurwapens gesteel is. Die DA-lid Thinus Barnard sê plaasaanvalle moet as ‘n voorkeurmisdaad behandel word. Hy vra dat die […]
# The DA will push for stronger rural safety measures following a farm attack near Bothaville in the Free State. While no serious injuries were reported, the party says the incident remains deeply concerning, especially as firearms were stolen. The DA’s Thinus Barnard says farm attacks should be treated as a priority crime. He urges […]
# Die vakverbond Saftu sê die onttrekking van die likwidasie-aansoek teen Tongaat Hulett Sugar het ʼn verwoestende ramp vir kleinskaalse kwekers, landelike gemeenskappe en die groter suiker-waardeketting afgeweer. Sakeredding-praktisyns, die Nywerheid-Ontwikkelingskorporasie en die Vision Group het ʼn bindende driesydige ooreenkoms bereik wat sowat 250-duisend werksgeleenthede beskerm. Saftu se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, sê Suid-Afrika kan nie […]
# AfriForum sê grondeienaars, boere en gemeenskappe moet voorberei vir ‘n moontlike strawwe winterveldbrandseisoen. Dit volg op ‘n vooruitsig van die Nasionale Rampbestuursentrum wat hoë brandgevare in dele van Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Gauteng, Limpopo en Noordwes toon weens warm, droë en winderige toestande. Tarien Cooks van AfriForum sê bogemiddelde temperature, sterk wind, digte plantegroei […]
# AfriForum says landowners, farmers and communities should prepare for a potentially severe winter wildfire season. This follows a National Disaster Management Centre outlook showing high fire risk in parts of Mpumalanga, KwaZulu-Natal, the Eastern Cape, Gauteng, Limpopo and North West due to hot, dry and windy conditions. AfriForum’s Tarien Cooks says above-normal temperatures, strong […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens verwag van vandag af koue tot koel weer oor die grootste deel van die land, veral in Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, die Vrystaat, die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. ‘n Geel vlak-een-waarskuwing is uitgereik vir sterk wind in die weste van die Noord-Kaap wat verkeer tot Saterdag kan ontwrig. Voorspelers verwag die naweek ook […]
# The South African Weather Service says cold to cool conditions are expected across much of the country from today, affecting Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, the Free State, Eastern Cape and KwaZulu-Natal. A Yellow Level 1 warning has been issued for strong winds in the western Northern Cape until Saturday, which may disrupt travel. Forecasters also […]