# ‘n Digte rookwolk as gevolg van veldbrande in Indonesië versprei tans oor Suidoos-Asië terwyl ‘n sterk El Niño warmer en droër toestande veroorsaak. Miljoene mense in Indonesië, Maleisië en naburige lande is blootgestel aan moontlike gevaarlike lug. Byna 95-duisend hektaar grond in Indonesië het in Julie gebrand, terwyl owerhede duisende brandpunte opgespoor het. Die […]
# A thick haze from wildfires in Indonesia is spreading across Southeast Asia as a powerful El Niño brings hotter and drier conditions. Millions of people in Indonesia, Malaysia and neighbouring countries are being exposed to potentially hazardous air. Indonesia has recorded nearly 95-thousand hectares of land burned in July alone, while authorities have detected […]
# Gauteng het ‘n afname van 96,34-persent in nuwe uitbrekings van bek-en-klouseer aangeteken, met 166 gevalle in Oktober verlede jaar wat verlede maand tot slegs ses gedaal het. Meer as 542-duisend diere is ingeënt, terwyl 94-persent buite voerkrale hul aanvanklike inentings ontvang het. Die provinsiale Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling se woordvoerder, Danisile Sathekge, […]
# Gauteng has recorded a 96.34-percent decline in new foot-and-mouth disease outbreaks, with cases dropping from 166 to six between October last year and last month. Over 542-thousand animals were vaccinated, with 94-percent of cattle outside feedlots receiving initial vaccinations. The provincial Department of Agriculture and Rural Development’s spokesperson, Danisile Sathekge, says 176 of 308 […]
# Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging moedig uitvoerders aan om saam te werk en toegang tot internasionale markte te verkry ingevolge die Groepsvrystelling vir die Bevordering van Uitvoere. Dit laat kwalifiserende ondernemings toe om sekere koste, infrastruktuur, markinligting en logistieke hulpbronne te deel, en soms gesamentlik produkte te bemark. Die maatreël reageer op […]
# Die Instituut vir Internasionale Finansies sê Afrika het te kampe met ‘n moontlik ernstige El Niño te midde van ‘n swakker ekonomiese posisie as ‘n dekade terug. Hoër oliepryse, ‘n sterker Amerikaanse dollar en strenger befondsingsvoorwaardes plaas verdere druk op ekonomieë. Weervoorspellers waarsku die klimaatsverskynsel kan lei tot droogtetoestande in Suider-Afrika en oorstromings in […]
# The Department of Trade Industry and Competition has urged South African exporters to collaborate to access international markets under the Block Exemption for Promotion of Exports. The framework allows qualifying businesses to share certain costs, infrastructure, market information and logistics, and jointly market goods where permitted. The department says the measure responds to rising […]
# The Institute of International Finance says Africa is facing a potentially severe El Niño from a weaker economic position than a decade ago. Higher oil prices, a stronger dollar and tighter financing conditions are adding pressure. Forecasters warn the climate event could bring drought to Southern Africa and flooding in the east, damaging crops […]
# Die landbou-organisasie TLU SA sê sy jaarkongres in Pretoria het gefokus op landelike veiligheid, die beskerming van eiendomsregte, ekonomiese volhoubaarheid en die bewaring van grond en water. Die tema was: “Landbou: Begrond. Beskerm. Bewaar”. Hoofbestuurder Bennie van Zyl sê die paneelbesprekings het die basis gebied vir besprekings oor die beskerming van produsente en die […]