# Die DA sê die Gautengse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling moet rekenskap gee oor die inenting van diere teen bek-en-klouseer. Dit volg nadat die departement erken het slegs 540-duisend diere is teen die siekte ingeënt terwyl hy meer as 757-duisend-340 entstofdosisse ontvang het. Bronwynn Engelbrecht van die DA sê dit beteken meer as […]
# The DA says the Gauteng Department of Agriculture and Rural Development has a lot to answer for regarding the vaccination of animals against foot and mouth disease. This comes after the department admitted that only 540-thousand animals were vaccinated against FMD despite receiving over 757-thousand-340 vaccine doses. The DA’s Bronwynn Engelbrecht says this leaves over […]
# Die Vergelegen-wynlandgoed in Somerset-Wes het hierdie seisoen 137 Nguni-kalwers verwelkom, met ‘n verdere agt wat nog verwag word. Die kudde bestaan nou uit meer as 450 diere. Die nuwe aanwinste sluit suiwer Nguni’s en Nguni/Angus-kruisings in. Die kruisings toon indrukwekkende groei danksy hul Angus-afkoms. Vergelegen het Angus-beeste in 2024 by sy teelprogram ingesluit om […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku die huidige El Niño-weerpatroon, wat moontlik die sterkste nóg kan word, sal waarskynlik van Oktober tot Januarie ondergemiddelde reënvalpatrone en bogemiddelde temperature veroorsaak. Die woordvoerder, Hannelee Doubell, sê die verskynsel, saam met aardverwarming, kan 2027 die warmste jaar nóg maak. Sy sê hittegolwe kan besonder erg wees indien droë toestande […]
# The SA Weather Service warns the current El Niño weather pattern which may become the strongest on record, will probably cause below-normal rainfall from October to January, with above-normal temperatures. Spokesperson Hannelee Doubell says the combination with global warming could make 2027 the warmest year ever. Heatwaves may be severe if dry conditions occur. […]
# Vergelegen Wine Estate in Somerset West, Cape Town, welcomed 137 Nguni calves this season, with eight more still due. The herd now exceeds 450 animals. The new arrivals include pure Ngunis and Nguni/Angus crosses. The crosses show impressive size from their Angus heritage. The estate introduced Angus in 2024 to combine Nguni hardiness with […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die suksesvolle inperking van die bek-en-klouseer-uitbreking in die provinsie bewys hoe ‘n benadering wat die hele samelewing betrek, biosekerheids-bedreigings vinnig kan stop en die landbou-ekonomie kan beskerm. Die provinsie het nou 82-persent van sy beeskudde van byna ‘n half-miljoen primêre en versterkingsdosisse toegedien. Privaat veeartse het 75,8-persent van […]
# The DA in the Western Cape says the successful containment of the foot-and-mouth disease outbreak in the province is proof of how a whole-of-society approach can rapidly halt biosecurity threats and protect the agricultural economy. The province successfully vaccinated 82-percent of its total bovine herd of almost half-a-million with primary and booster doses. Private veterinarians […]
# Die landbou-organisasie, TLU SA, sê die verlenging van die registrasiedatum vir rooivleisuitvoere is van kritieke belang vir internasionale markte. Die minister van Landbou, Willie Aucamp, het ‘n verlenging van die registrasiedatum tot 31 Desember 2026 aangekondig vir plase en voerkrale wat rooivleis aan die Verenigde Arabiese Emirate lewer. Bennie van Zyl van TLU SA […]