# Die ekonoom van die Noordwes-Universiteit se sakeskool, Raymond Parsons, sê die regering moet diplomatieke pogings verskerp om te verhoed dat voorkeurhandelsvoordele kragtens die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika verlore gaan. Parsons waarsku die verlies aan toegang tot sleutelsektore, soos landbou en die motorbedryf, kan die sektore benadeel en werkgeleenthede in gevaar stel. […]
# Die regering vra waaksaamheid aangesien die El Niño-weerpatroon hitte en reënval onder normale vlakke tussen dié maand en Desember meebring. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor abnormaal hoë temperature en onder-normale reënval. Die regering raai mense aan om buitelug-bedrywighede te beperk tot die vroeë oggend of laat middae, in die skadu te bly, hoede met […]
# Government urges vigilance as the El Niño weather pattern brings heat and below-normal rainfall between this month and December. The South African Weather Service has warned of above-normal temperatures and below-normal rainfall. Government advised citizens to limit outdoor activities to early morning or late afternoon, stay in the shade, wear wide-brimmed hats, sunglasses and […]
# Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Roelf Meyer, erken dat die diplomatieke betrekkinge tussen die twee lande onder druk verkeer en van albei kante dringend moet aandag kry. Spanning tussen Pretoria en Washington het onlangs toegeneem nadat die Amerikaanse regering nuwe visumbeperkings aangekondig het teen mense wat hy beskuldig van betrokkenheid by rassediskriminasie en grond-onteiening […]
# South Africa’s ambassador to the United States, Roelf Meyer, has acknowledged that diplomatic relations between the two countries are under pressure and require urgent attention from both sides. Tensions between Washington and Pretoria escalated recently after the US government announced new visa restrictions targeting individuals it accused of involvement in race‑based discrimination and uncompensated […]
# Die Departement van Landbou sê die regering werk daaraan om ‘n breër nasionale reaksie op voedselonsekerheid en wanvoeding te koördineer. Waarnemende Direkteur Thulile Dlamini sê voedingsverwante oplossings is in al drie doelwitte van die tweede hersiening van die Nasionale Voedsel- en Voedingssekerheidsplan opgeneem. Dlamini sê die landbousektor spreek die onderliggende oorsake van wanvoeding aan […]
# The Department of Agriculture says government is working to coordinate a broader national response to food insecurity and malnutrition. Acting Director Thulile Dlamini says nutrition-related solutions have been incorporated into all three goals of the second review of the National Food and Nutrition Security Plan. Dlamini says the agriculture sector is addressing the underlying […]
# Dieselpryse kan volgende maand aansienlik daal, maar die situasie met petrolpryse is steeds onseker. Dit volg op die regering se besluit om brandstofheffings tydelik te verlaag. Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het Woensdag ‘n verlaging van drie-rand per liter vir diesel en een-rand-50 sent vir petrol aangekondig. News24 berig dat data van die […]
# TLU SA says Finance minister Enoch Godongwana’s medium-term budget policy statement confirms its concerns about government spending without sufficient results. The agricultural organisation welcomes temporary fuel levy cuts and additional funding for agriculture, as it will help farmers facing rising production and transport costs. TLU SA’s Bennie van Zyl says lasting improvements require reliable […]