# Agriculture body TLU SA Limpopo welcomes a Howick Magistrate’s Court judgment convicting four people of illegal hunting under the KwaZulu-Natal Nature Conservation Ordinance. The organisation’s Floris Booysen says the ruling confirms that authorities can act before wildlife is killed to prevent crime. He says illegal hunting is often linked to trespassing, property damage, and […]
# Die minister van Landbou, Willie Aucamp, sê hy gaan die Nywerheidskoördineringsraad se opdrag uitbrei om groter klem te plaas op die uitrol en praktiese instelling van die plan teen bek-en-klouseer. Hy sê daar sal spesifieke verwysing wees na boere wat nou toegelaat word om hul eie diere in te ent. Die raad is saamgestel […]
# Minister of Agriculture, Willie Aucamp, says he will expand the terms of reference of the Industry Coordination Council to place greater emphasis on the rollout and practical implementation of the foot-and-mouth disease plan. He says specific reference will be made to farmers who are now allowed to vaccinate their own animals. The council was […]
# Die minister van Landbou, Willie Aucamp, het aangekondig die voorsitter van SAAI, Theo de Jager, en die direkteur van die Veeartsenynetwerk, Danie Odendaal, is as lede van die Bedryfskoördineringsraad vir Bek-en-klouseer aangestel. Die raad bestaan uit rolspelers in die bedryf en is gestig om te verseker die bedryf speel ‘n daadwerklike en gesamentlike rol […]
# Minister of Agriculture, Willie Aucamp has announced the appointment Southern African Agri Initiative chairperson, Theo de Jager and Veterinarian Network director, Danie Odendaal to the Industry Coordination Council of foot-and-mouth disease. The council is made up out of industry role players and was established to ensure that industry plays an active and coordinated role […]
# Nooddienste is op hoë gereedheidsgrondslag terwyl erge weer KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap steeds tref. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê ‘n oranje vlak 6-waarskuwing vir ontwrigtende reënval en oorstromings bly van krag vir dele van KwaZulu-Natal. Die Oos-Kaap is terselfdertyd onder ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir ontwrigtende sneeuneerslae. Die Weerdiens vra inwoners om onnodige reise te […]
# Die landbou-organisasie TLU SA steun Graan SA se teenkanting teen die voorgestelde sojaboon-liggingsaanpassing en waarsku dit kan boere se inkomste onregverdig verminder. Dit is ‘n prysaanpassing wat verband hou met waar gewasse ontstaan en die afstand na afleweringspunte. Die organisasie se woordvoerder, Bennie van Zyl, sê produsente moenie bykomende finansiële laste dra wat die […]
# Die Oos-Kaapse Departement Vervoer vra motoriste om uiters versigtig te wees terwyl swaar sneeu, reën en swak sig steeds verskeie roetes in die provinsie raak. Woordvoerder Unathi Binqose sê aktiewe sneeuneerslae is aangemeld op die R56 tussen Matatiele en Mount Fletcher, terwyl die R58-pad tussen Lady Grey en Ekhepini swaar sneeu, mis en nat […]
# The Eastern Cape Department of Transport urges motorists to exercise extreme caution as heavy snow, rain and poor visibility continue to affect several routes across the province. Spokesperson Unathi Binqose says active snowfall has been reported on the R56 between Matatiele and Mount Fletcher, while the R58 between Lady Grey and Ekhepini is experiencing […]