# Australië het die eerste keer die H5-voëlgriepvirus in ʼn suidelike see-olifant en ʼn kelpmeeu op die sub-Antarktiese Macquarie-eiland gevind. Die afgeleë eiland is ʼn belangrike broeiplek vir die natuurlewe, soos kwesbare see-olifante en pikkewyne. Owerhede vrees die virus kan in die broeityd aansienlike vrektes onder robwelpies veroorsaak. Meer as 13-duisend welpies op die nabygeleë […]
# Gemeenskappe in KwaZulu-Natal word gewaarsku om voor te berei op moontlike hittegolwe, droogte en watertekorte wat met El Niño verband hou. Ondergemiddelde reënval en abnormaal hoë temperature word van vandeesmaand tot Desember verwag, terwyl droë toestande moontlik tot in Maart volgende jaar kan voortduur. Die woordvoerder van die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele […]
# Vandag is Wêreldvoedseldag, ‘n dag waarop wêreldwye bewusmaking oor honger, wanvoeding en armoede geskep en internasionale samewerking aangemoedig word om voedselsekerheid te bevorder. Ongeveer 645-miljoen mense het verlede jaar honger gely, terwyl byna 2,7-miljard mense nie ‘n gesonde dieet kan bekostig nie. Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê dis noodsaaklik om te […]
# KwaZulu-Natal communities are being warned to prepare for possible heatwaves, drought and water shortages linked to El Niño. Below-normal rainfall and above-normal temperatures are expected from this month to December, with dry conditions possibly continuing into March next year. The spokesperson of the Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs, Siboniso Mngadi, advised farmers […]
# Today is World Food Day, a day to raise global awareness about hunger, malnutrition, and poverty, and to encourage international solidarity and action to achieve food security. This year’s theme is “Innovate Today. Nourish Tomorrow.” Around 645 million people faced hunger in 2025, and nearly 2.7 billion people cannot afford a healthy diet. United […]
# AgriSA says stronger partnerships, accountability and effective implementation are needed to grow the agricultural sector. This follows its 2026 congress, where it set five priorities, land reform, natural resources, labour, rural safety, and economics and trade. The organisation’s president, Willem de Chavonnes Vrugt, says land reform must help farmers build successful businesses, while water […]
# AgriSA sê sterker vennootskappe, verantwoordbaarheid en doeltreffende inwerkingstelling is nodig om die landbousektor te laat groei. Dit volg op die 2026-kongres, waar hy vyf prioriteite gestel het: grondhervorming, natuurlike hulpbronne, arbeid, landelike veiligheid, ekonomie en handel. AgriSA se president, Willem de Chavonnes Vrugt, sê grondhervorming moet boere help om suksesvolle ondernemings te bou, terwyl […]
# Die regering se Ekonomiese Groepering sê landelike vroue speel ‘n belangrike rol in voedselproduksie, werkskepping en die groei van plaaslike ekonomieë. Dit is vandag Internasionale Dag vir Landelike Vroue. Die regering bied ondersteuning deur landbouprogramme, grondhervorming, sakebefondsing en vaardigheidsopleiding, en brei ook opleiding in digitale vaardighede uit om vroue te help met toegang tot […]
# Suid-Afrikaanse wynprodusente is versigtig optimisties oor ‘n goeie 2027-seisoen ná vanjaar se bogemiddelde oes. Vroeë tekens dui op gesonde wingerdgroei en voldoende water. Weerstoestande, insluitend die moontlike invloed van El Niño, kan egter steeds die oes beïnvloed. Wyn Suid-Afrika se uitvoerende bestuurder, Gerard Martin, sê dit is nog te vroeg om die moontlike uitwerking […]