# Agri Wes-Kaap en die Tuinroete-distriksmunisipaliteit het twee nuwe gevalle van bek-en-klouseer op ‘n beesplaas in Oudtshoorn bevestig. Die owerhede sê die plaas is onder kwarantyn, met biosekuriteitsmaatreëls en voertuigkontrolepunte ingestel. Amptenare waarsku dat die uitbreking steeds ‘n bron van kommer is, met verskeie plase in nabygeleë Mosselbaai wat reeds geraak is. Pogings word aangewend […]
# Agri Western Cape and the Garden Route District Municipality have confirmed two new foot-and-mouth disease cases on a cattle farm in Oudtshoorn. Authorities say the farm is under quarantine, with biosecurity measures and vehicle checkpoints in place. Officials warn the outbreak remains a concern, with several farms in nearby Mossel Bay already affected. Efforts […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het sleutelooreenkomste met Argentinië gesluit wat daarop gemik is om Suid-Afrika se reaksie op bek-en-klouseer te versterk en die toekoms van die veesektor te beskerm. Suid-Afrika het reeds 2,5-miljoen dosisse entstowwe ontvang en versprei. Steenhuisen het tydens ‘n werksbesoek gesê daar moet onmiddelik ‘n bestendige en voldoende entstofpyplyn […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het oranje vlak 6- en 4-waarskuwings uitgereik vir dele van die Noord-Kaap, Noordwes en die Vrystaat die langnaweek. Swaar reënval van tot 90-millimeter word binne 24-uur verwag, saam met sterk, skadelike wind en die moontlikheid van oorstromings. Die Weerdiens se woordvoerder, Tokelo Chiloane, sê diegene in die binneland moet ook op […]
# As part of his working visit to Argentina, minister of Agriculture, John Steenhuisen, has secured key agreements aimed at strengthening South Africa’s response to the foot and mouth disease, and safeguarding the future of the livestock sector. South Africa has already secured and distributed 2.5 million doses of FMD vaccines. Steenhuisen says the immediate […]
# Die Wes-Kaapse premier se Koördineringsforum sê die provinsie maak goeie vordering met die beheer van bek-en-klouseer. Geen nuwe gevalle is in die afgelope 39 dae in die provinsie aangemeld nie. Dit dui daarop dat die uitbreking nou bestendig is. Altesaam 164-duisend-425 inentings is reeds op 756 plekke in die provinsie gedoen. Premier Alan Winde […]
# The Western Cape Premier’s Coordinating Forum says the province is continuing to make steady progress in controlling the foot-and-mouth disease. No new cases have been recorded in the province in the past 39 days, indicating that the outbreak has stabilised. A total of 164-thousand-425 vaccine doses have so far been administered at 756 sites […]
# Sakeliga verwelkom gister se uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria wat streng sperdatums stel vir die regering se bek-en-klouseer-entstofplan. Anton Meijer van die organisasie sê die uitspraak versterk boere se regsuitdaging en plaas druk op die regering om privaat entstofmaatreëls toe te laat en siektebeheer dringend te verbeter:
# Die African Peoples Convention sê Gemeenskaplike Eiendomsverenigings kan nie ekonomiese voordele lewer nie, al beheer hul miljoene hektaar grond. Swak bestuur, ‘n gebrek aan toegang tot befondsing, swak sakevermoë en onduidelike belastingreëls is genoem. Woordvoerder Themba Godi vra dringende hervormings, insluitend ‘n toegewyde ondersteuningsagentskap, die insluiting van die finansiële sektor en bekwame leierskap. Hy […]