# According to mid-month data from the Central Energy Fund, diesel prices are expected to drop in June, offering relief to farmers, logistics companies and motorists. Petrol prices are likely to rise by between 13-cents and 19-cents per litre, while diesel could fall by between three-rand-52-cents and four-rand-41-cents per litre. Final fuel price adjustments will […]
# Die Stad Kaapstad sê damvlakke het met 12,4-persent gestyg tot 61,2-persent ná hierdie week se swaar reën. Waterverbruik het terselfdertyd afgeneem tot 831-miljoen liter per dag, vanaf 874 verlede week. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badoodien, sê die water in die damme moet hou tot hierdie tyd volgende jaar, aangesien die metro […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika se produksiegroei moet beloon word met groter diplomasie en infrastruktuur-ondersteuning. Dit volg nadat die land Spanje amptelik verbygesteek het as grootste sitrus-uitvoerder, met 2,9-miljoen ton in 2025. Dit word toegeskryf aan Spaanse boere wat toenemend probeer aanpas by ingewikkelde klimaatstoestande. Die departement se woordvoerder, Joylene van […]
# Minister of Agriculture John Steenhuisen says South Africa’s production growth must be met with intensified diplomacy and infrastructure support. This as the country has officially overtaken Spain as the world’s largest exporter of citrus by volume, with 2.9 million tons exported in 2025. This shift occurred as Spanish producers navigated increasingly complex climatic conditions. […]
# Verskeie top wingerdplase lek hulle wonde na verwoestende en wysverspreide skade aan wingerde en infrastruktuur nadat die Breërivier in die Wes-Kaap dié week afgekom het. Boere sê die stygende vloedwater het hulle gedwing om te ontruim en het oesbedrywighede ontwrig. Noodspanne monitor steeds die gebiede wat geraak is terwyl produsente bekommerd is oor finansiële […]
# Several top vine farms are counting their losses following devastating widespread damage to vineyards and infrastructure following this week’s flooding of the Breede River in the Western Cape. Farmers say rising water levels forced evacuations and disrupted harvesting operations. Emergency teams have been monitoring affected areas as concerns grow over financial losses and long-term […]
# Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit sê al sy streke het skade aangemeld weens die gure weer wat die Wes-Kaap teister. Witzenberg, die Breedevallei, Drakenstein, Langeberg en Stellenbosch word die ergste geraak. Woordvoerder Jo-Anne Otto sê duisende mense moes ontruim word en word in gemeenskap- en kerksale gehuisves, terwyl ander nog deur vloedwater vasgekeer word. ‘n Verkenningsvlug […]
# The Cape Winelands District Municipality says all its areas have reported damage due to the inclement weather being experienced in the Western Cape. Witzenberg, Breede Valley, Drakenstein, Langeberg and Stellenbosch were worst affected. Spokesperson Jo-Anne Otto says thousands of people had to be evacuated and housed in community and church halls, while a number […]
# Drie-en-twintig plaaswerkers en hul gesinne is gered op ‘n plaas langs die ou N1-pad tussen Worcester en Rawsonville in die Wes-Kaap. Die werkers was volgens berigte sedert Maandag vasgekeer op plaasstrukture se dakke as gevolg van stygende vloedwater. Craig Lambinon van die Nasionale Seereddingsinstituut sê drie plaaswerkers se liggame is ook gevind: