Skip to content

Namibië verhoog rentekoers terwyl hoë brandstofpryse steeds ‘n risiko inhou [KLANK]

# Namibië se sentrale bank het sy hoofrentekoers met 25 basispunte verhoog tot sewe-persent nadat inflasie tot 5,4-persent gestyg het – die hoogste sedert Januarie 2024. Groeivooruitsigte is onveranderd gelaat op 2,1-persent vanjaar en 2,8-persent volgende jaar. Bek-en-klouseer, swakker wêreldwye groei en moontlike El Niño-toestande hou egter steeds risiko’s in. Die bank se president, Ebson Uanguta, sê hul probeer die uitwerking van hoë brandstofpryse beperk en die waarde van die Namibiese dollar teenoor die Suid-Afrikaanse rand handhaaf:

ENG UangutaOnMonitoring