WGO waarsku Europa kan nog dodelike hittegolwe ervaar
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku Europa kan nog dodelike weke verwag terwyl nog ‘n hittegolf tans oor die Atlantiese Oseaan vorm. Die streeksdirekteur vir Europa, Hans Kluge, het ‘n noodvergadering gehou met verteenwoordigers van 41 lande in die streek, die Europese Kommissie en burgerlike samelewingsgroepe om lesse uit die onlangse hittegolf en hitte-gesondheidsaksieplanne te bespreek. Frankryk, […]