# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die nuutaangestelde lede van die Varsprodukte-uitvoerbeheerraad verwelkom. Dit is ‘n onafhanklike diensverskaffer van kwaliteitsertifisering en verkoelingsketting-bestuurdienste vir produsente en uitvoerders van bederfbare produkte. Die woordvoerder van die departement, Joylene van Wyk, sê die wêreld se handelslandskap verander en rol van die beheerraad vir onafhanklike en internasionaal erkende […]
# Die landbou-organisasie, TLU SA, sê hy het president Cyril Ramaphosa en die minister van Landbou, John Steenhuisen, ingelig oor sy kommer oor die land se huidige beleidsrigting, die druk op voedselproduksie en die dringende noodsaaklikheid vir praktiese, ekonomies-verantwoordbare oplossings vir groei. Bennie van Zyl van TLU SA sê die land kan nie bekostig om […]
# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit en Agri Wes-Kaap het ‘n nuwe geval van bek-en-klouseer in die Mosselbaaigebied bevestig. Dis op ‘n klein beesplaas geïdentifiseer aan die kant van die bestaande kwarantyngebied van tien-kilometer in Groot-Brakrivier. Woordvoerder Herman Pieters sê beamptes het gedurende inspeksie en inentingswerk verdagte letsels opgemerk, waarna hulle monsters geneem het. Hy sê die uitslag […]
# Minister of Agriculture John Steenhuisen has welcomed the newly appointed members of the Perishable Products Export Control Board. This is an independent service provider of quality certification and cold chain management services for producers and exporters of perishable food products. The department’s spokesperson, Joylene van Wyk, says as the world’s trade landscape shifts, the […]
# The Garden Route District Municipality and Agri Western Cape have confirmed a new case of foot-and-mouth disease in the Mossel Bay area. It was identified on a small beef farm on the edge of the existing ten-kilometre quarantine zone in Groot Brak River. Spokesperson Herman Pieters says officials noticed suspicious lesions during inspection and […]
# Agricultural organisation, TLU SA, says it has informed president Cyril Ramaphosa and minister of Agriculture John Steenhuisen of its concern about the country’s current policy direction, the pressure on food production, and the urgent need for practical, economically responsible solutions for growth. TLU SA’s Bennie van Zyl says the country cannot afford to continue […]
# Die Wes-Kaapse Rampbestuursentrum sê damvlakke het skerp gestyg ná swaar reën, met verskeie damme wat tans oorloop. Sekere damme in die Tuinroete en die Sentrale Karoo het binne ure vanaf lae vlakke tot meer as 100-persent gestyg, wat kommer veroorsaak oor moontlike oorstromings stroomaf. Colin Deiner van die sentrum sê die vinnige styging ná […]
# The Western Cape Disaster Management Centre says dam levels have risen sharply following heavy rainfall, with several dams now exceeding full capacity. Some dams in the Garden Route and Central Karoo rose from low levels to over 100-percent within hours, raising concerns about possible downstream flooding. The centre’s Colin Deiner says the rapid increase, […]
# Inwoners van die Gamtoosvallei in die Oos-Kaap is gevra om te ontruim nadat die Kougadam oorgeloop en 113-persent bereik het. Mense in Kingsway Village, Big Fish, Gamtoosmond-oord, Ferry Hotel en ander laagliggende gebiede is gevra om na veiliger gebiede te beweeg. Kouga se burgemeester, Hattingh Bornman, het boere ook versoek om hul vee en […]