# Die landbou-organisasie TLU SA is gekant teen Vrystaat Landbou se stigting van ‘n nuwe Rooivleisforum. Woordvoerder Zelda Brits sê ‘n afsonderlike struktuur wat landwyd produsente werf, kan onsekerheid skep en die Rooivleisprodusente-organisasie verswak. Brits sê produsente behoort hul verbruiksgoedere-organisasies te ondersteun, leiers tot verantwoording te roep en verandering van binne aan te vuur en nie nuwe liggame te stig nie. Sy waarsku verdeeldheid sal die rooivleisbedryf benadeel:
TLU SA waarsku nuwe Rooivleisforum kan bedryf benadeel [KLANK]
AFR BritsOnRedMeat