# Twenty-three farmworkers and their families were rescued on a farm along the old N1 roadway between Worcester and Rawsonville in the Western Cape. It is believed they had been trapped on the rooftops of farm structures due to the rising floodwaters since Monday. The National Sea Rescue Institute’s Craig Lambinon says the bodies of […]
# Die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika sê Suid-Afrika het verlede jaar 2,9-miljoen ton sitrus uitgevoer, die wêreld se grootste sitrusuitvoerder volgens volume, selfs groter as Spanje. Uitvoerende hoof Boitshoko Ntshabele sê die groei word aangedryf deur beleggings in boorde, sterk uitvoerstandaarde en wêreldwye aanvraag. Ntshabele sê die regering moet marktoegang verbeter tot sleutelstreke, insluitend die Europese […]
# The Citrus Growers’ Association of Southern Africa says South Africa exported 2.9 million tonnes of citrus in 2025, making it the world’s largest citrus exporter by volume ahead of Spain. The association’s CEO Boitshoko Ntshabele says growth has been driven by investment in orchards, strong export standards and global demand. Ntshabele says the government […]
# Die Wes-Kaapse regering sê die Provinsiale Rampbestuursentrum en alle gesamentlike bedryfsentrums is 24-uur per dag oop, met die hewige weerstoestande wat wydverspreide skade aanrig. Plaaslike oorstromings, kragonderbrekings en ontwortelde bome is aangemeld in die Overberg, die Kaapse Wynland, die Tuinroete, die Weskus en die Stad Kaapstad. Die LUR vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, […]
# The Western Cape government says the Provincial Disaster Management Centre and all Joint Operating Centres remain activated around the clock, as severe weather conditions have caused widespread damage. Localised flooding, electricity outages and fallen trees have been reported in the Overberg, Cape Winelands, Garden Route, West Coast and the City of Cape Town metropole. […]
# Heavy rain, flooding, and gale-force winds continue to disrupt Eskom’s network in the Western Cape, leaving thousands of customers without electricity. Spokesperson Daphne Mokwena says repair teams have been deployed to affected areas, but severe flooding and unsafe conditions are making some infrastructure inaccessible. She says the utility is working with provincial disaster management […]
# Suid-Afrikaanse versekeraars het protokolle vir ramp-eise in werking gestel weens die hewige storms in die Wes-Kaap. Swaar reën, oorstromings en stormsterk wind veroorsaak wydverspreide skade, insluitend ontwortelde bome en skade aan die dak van die Whale Coast-winkelsentrum in Hermanus. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak 8-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reënval. Versekeraars, insluitend Santam, sê […]
# ‘n Sterk wind en ontwortelde bome veroorsaak wydverspreide ontwrigting in George in die Wes-Kaap. Verskeie paaie is steeds gesluit, insluitend die Outeniqua-pas, die Step Aside-pad en dele van die R404 naby Blanco. Noodspanne ruim tans gebiede op. Die motorvoertuig-registrasiekantoor in Blanco is gesluit en dienste word herlei. Sterk wind het volgens berigte ‘n deel […]
# South African insurers have activated catastrophe claims protocols following severe storms across the Western Cape. Heavy rain, flooding and gale-force winds caused widespread damage, including uprooted trees and roof damage at the Whale Coast Mall in Hermanus. The South African Weather Service has issued a Level 8 warning for disruptive rainfall. Insurers, including Santam, […]