# Brandbestryders van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit gaan voort met hul pogings om ‘n veldbrand in die Bainskloof-gebied te beheer. Die brand in ‘n denneplantasie word aangedryf deur sterk wind en droë plantegroei. Die munisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê drie grondspanne, ondersteun deur brandweervoertuie en die Wynland Brandbeskermingsvereniging, veg om die brand te blus:
# The Cape Winelands District Municipality’s fire crews are continuing efforts to contain a wildfire in the Bainskloof area. The fire is being driven by strong winds and dry vegetation in a pine plantation. The municipality’s Jo-Anne Otto says three ground teams, supported by fire vehicles and the Winelands Fire Protection Association, are working to […]
#The DA says Agriculture minister John Steenhuisen’s Budget Speech reflects strong agricultural gains, including South Africa becoming the world’s leading citrus exporter, surpassing Spain. DA spokesperson Beyers Smit says exports reached 2.9-million-tons in 2025. The sector also recorded 268.7-billion-rand in export earnings and supports nearly 950-thoudand jobs. He says government has accelerated foot-and-mouth disease vaccine […]
# Die DA sê die minister van landbou, John Steenhuisen, se begrotingsrede weerspieël sterk landbouwinste, onder meer dat Suid-Afrika die wêreld se voorste sitrusuitvoerder geword en Spanje verbygesteek het. DA-woordvoerder Beyers Smit sê uitvoere het 2,9-miljoen ton in 2025 bereik. Die sektor het ook 268,7-miljard-rand in uitvoerverdienste aangeteken en ondersteun byna 950-duisend werksgeleenthede. Hy sê […]
# EFF-leier Julius Malema sê bewerings dat die party wit boere teiken, is vals. Malema het op die Frank Dialogue aanlyn uitsending gesê sulke bewerings is onlogies en aangevoer dat hy self ‘n boer is en nie boere skade kan aandoen nie. Malema hou vol dat die EFF geen beleid van geweld het nie en […]
# EFF leader Julius Malema says allegations that the party targets white farmers are false. Speaking on the Frank Dialogue Podcast, Malema said such claims are illogical, arguing he is a farmer himself and cannot want harm against farmers. Malema insists the EFF has no policy of violence and rejects accusations of racism. He emphasised […]
# Graan Suid-Afrika sê Suid-Afrika se stadige reaksie op globale handelsveranderinge plaas plaaslike koringprodusente onder toenemende finansiële druk. Die organisasie sê vertragings met die finalisering van tariefhersienings deur die Internasionale Handelsadministrasiekommissie van Suid-Afrika het boere blootgestel aan swaar gesubsidieerde internasionale mededinging. Graan SA se voorsitter, Richard Krige, waarsku dat langdurige beleidsvertragings volhoubaarheid, winsgewendheid en voedselsekerheid […]
# Grain South Africa says South Africa’s slow response to global trade changes is placing local wheat producers under increasing financial pressure. The organisation says delays in finalising the tariff review by the International Trade Administration Commission of South Africa have left farmers exposed to heavily subsidised international competition. Grain SA chairperson Richard Krige warns […]
# Volgens die Sentrale Energiefonds se middelmaand-data sal dieselpryse na verwagting in Junie daal, wat verligting aan boere, logistieke ondernemings en motoriste sal bied. Petrolpryse sal na verwagting met tussen 13- en 19-sent per liter styg, terwyl diesel met tussen drie-rand-52-sent en vier-rand-41-sent per liter kan daal. Finale brandstofprysaanpassings sal aan die einde van dié […]