# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê Suid-Afrika is gereed vir enige besluit wat Amerika volgende week neem oor sy bevoegdheid vir die Wet op Groei en Geleentheid in Afrika. Suid-Afrika is die skema se grootste begunstigde, maar het onder skoot gekom sedert Washington se kritiek teen Pretoria toeneem. Dit sluit bewerings van diskriminasie teen wit Afrikaners in. Tau sê hulle het op alle bekommernisse van Amerika gereageer, maar ondersoek ook ander markte:
Minister Tau sê Suid-Afrika is gereed vir enige besluit oor AGOA se toekoms [KLANK]
ENG TauOnNewMarkets