Skip to content

ACDP vra regering om bande met VSA te herstel en AGOA-toegang te red [KLANK]

# Die ACDP sê die verlies van Suid-Afrika se handelsvoordele ingevolge die Amerikaanse Wet op Groei en Geleenthede in Afrika kan die ekonomiese krisis vererger. Hy waarsku die verlies aan Amerikaanse handelsvoordele kan werkloosheid en armoede vererger, en sê die gespanne verhouding met Amerika is weens die regering se buitelandse beleid. Woordvoerder Wayne Thring vra dringende diplomatieke gesprekke met Washington om uitstaande kwessies op te los en Suid-Afrika se toegang tot die Amerikaanse mark te beveilig:

ENG ThringOnAgoaLoss