# Die landbou-organisasie SAAI is teleurgesteld oor Amerika se besluit om Suid-Afrika uit te sluit van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika. Voorsitter Theo de Jager sê baie boere skryf die besluit toe aan die ANC se versuim om “Kill the Boer” te veroordeel, volgehoue steun vir onteiening sonder vergoeding, die toepassing van ekonomiese bemagtiging-vereistes op Amerikaanse beleggers en noue bande met Iran. Hy raam 62-duisend werksgeleenthede is in die gedrang:
SAAI sê 62-duisend werksgeleenthede is in gedrang ná AGOA-uitsluiting [KLANK]
AFR DeJagerOnAgoa