# Een van die vyf beskuldigdes in die wrede aanval op die Noordwes-boer Donovan Marx sal na verwagting ‘n staatsgetuie word. Die ander vier beskuldigdes staan tereg op aanklagte van poging tot moord, roof en die onwettige besit van ‘n vuurwapen. Hulle verskyn op 13 November weer in die Ventersdorp-landdroshof vir borgverrigtinge. Die provinsiale polisiekommissaris, Arthur Peter Adams, het aan die media gesê ondersoekers glo die man was nie aktief by die aanval betrokke nie:
Vyfde beskuldigde in aanval op boer van Noordwes Donovan Marx gaan staatsgetuie word [KLANK]
ENG AdamsOnStateWitness