# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap vra inwoners om onnodige ritte te vermy aangesien erge weer die gebied weer vandag en môre sal tref. Woordvoerder Debra Sauer waarsku swaar reën kan lei tot oorstroomde paaie, laagwaterkruisings en brûe, en rivier- en stroomvlakke kan styg. Sy vra motoriste om versigtig te wees, oorstroomde paaie te vermy […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die Regulasies ingevolge die Wet op Dieresiektes gewysig om inenting teen voëlgriep toe te laat. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging kommer uitgespreek het oor die uitwerking van massa-uitdunning tydens uitbrekings. Steenhuisen sê die nuwe raamwerk sal boere wettig toegang gee tot inenting, biosekerheid en toetsmaatreëls om […]
# Agriculture minister John Steenhuisen has amended the Animal Diseases Regulations to allow vaccination against highly pathogenic avian influenza, commonly known as bird flu. The move follows concerns raised by the South African Poultry Association over the impact of mass bird culling during outbreaks. Steenhuisen says the new framework will give farmers legal access to […]
# Die Wêreld-weerkundige Organisasie sê daar is ‘n 80-persent kans dat El Niño vanaf hierdie maand tot Augustus sal voorkom, en ‘n bykans 90-persent waarskynlikheid dit sal tot November voortduur. Die gereelde opwarming van seeoppervlak-temperature in die Stille Oseaan lei gewoonlik tot uiterste weerstoestande en wisselvallige reënvalpatrone. Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, Antonio Guterres, sê […]
# George Municipality in the Western Cape urges residents to avoid unnecessary travel as severe weather is expected to affect the area again today and tomorrow. Spokesperson Debra Sauer warns heavy rainfall may lead to localised flooding of roads, low-water crossings and bridges, as well as rising river and stream levels. She urges motorists to […]
# The World Meteorological Organisation says there is an 80-percent chance that El Niño will emerge from this month to August, and a near 90-percent probability of it persisting through at least November. The periodic warming of sea surface temperatures in the Pacific Ocean typically drives more extreme weather and rainfall patterns. United Nations Secretary-General […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die voortgesette verspreiding van bek-en-klouseer in Gauteng en die feit dat baie vee in die provinsie nie gereguleer of geregistreer nie, plaas die provinsie se landbousektor in ernstige gevaar. Die regering wil teen die einde van die jaar 80-persent van Suid-Afrika se nasionale kudde inent. Jaco Mulder van die party […]
# The Freedom Front Plus says the continued spread of foot-and-mouth disease in Gauteng and the fact that much of the livestock in the province is unregulated and unregistered, pose a serious risk to the province’s agricultural sector. Government’s goal is to vaccinate 80-percent of South Africa’s national cattle herd by the end of the […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n ernstige vlak 8-weerwaarskuwing uitgereik vir dele van die Wes- en Oos-Kaap vir vandag en môre. Die jongste waarskuwing volg na verwoestende storms in die Wes-Kaap verlede maand wat die lewens van elf mense geëis en meer as 83-duisend geraak het. Die SA Weerdiens se voorspeller, Tokelo Chiloane, sê reënval […]