Skip to content

Meyer verwelkom Statebond se landbou-afgevaardigdes in Kaapstad [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR, Ivan Meyer, het afgevaardigdes amptelik in Kaapstad verwelkom vir die 31ste Statebond-Landboukonferensie wat hierdie week plaasvind. Hy het tydens sy toespraak beklemtoon landbou verbind mense, ekonomieë en nasies. Meyer het klimaatsverandering, waterskaarste en stygende koste as die grootste uitdagings uitgelig. Hy sê vernuwing en samewerking bied geleenthede vir groei, voedselsekerheid en volhoubare ontwikkeling in die Statebond:

ENG MeyerOnCommonwealth