# Die vakbondfederasie COSATU vertrou Transnet se prestasie sal verder verbeter en daarom moet hy in staatsbesit bly. Transnet het einde Maart ‘n wins van 4,6-miljard-rand aangeteken na ‘n netto-verlies van 1,9-miljard-rand die vorige boekjaar. Matthew Parks van COSATU sê die beduidende verbeterings op die land se hawens is bemoedigend, met uitvoerders wat nie meer […]
# Die eThekwini-munisipaliteit sê nooddienste is op ʼn hoë gereedheidsgrondslag geplaas nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens ʼn geel Vlak 2-waarskuwing vir sterk wind in dele van KwaZulu-Natal uitgereik het. ʼn Sterk hoëdrukstelsel sal na verwagting sterk noorde- tot noordooste-wind veroorsaak. Die munisipaliteit se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê die sterk wind kan skade veroorsaak, veral in die […]
# Union federation Cosatu remains confident Transnet will continue to improve and therefore must remain a publicly owned company. It recorded a profit of 4.6-billion-rand at the end of March after a 1.9-billion-rand net loss in the previous financial year. COSATU’s Matthew Parks says the major improvements at the country’s ports, with exports no longer […]
# The eThekwini Municipality says emergency teams are on high alert after the Yellow Level 2 warning issued by the South African Weather Service for parts of KwaZulu-Natal today. A strong high-pressure system is expected to generate strong northerly to north-easterly winds. The municipality’s spokesperson, Senzelwe Mzila, says strong winds could have several impacts, particularly […]
# Western Cape Premier Alan Winde is warning the agriculture sector to prepare now for the impact of El Niño. Winde says farmers, municipalities and government must act early to protect livelihoods and reduce risks. He says while El Niño’s worst effects are usually felt in summer-rainfall areas, the Western Cape faces risks including higher […]
# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, waarsku die landbousektor om nou voor te berei vir die uitwerking van El Niño. Hy sê boere, munisipaliteite en die regering moet vroegtydig optree om voortbestaan te beskerm en risiko’s te verminder. Winde sê hoewel die ergste gevolge van El Niño gewoonlik in somerreënvalgebiede gevoel word, kan die Wes-Kaap […]
# Die minister van Landbou, Willie Aucamp, sê slegs grond is nie genoeg vir boere om te floreer nie. Hy sê boere het ook toegang tot befondsing, winsgewende bates, vee en gepaste ondersteuning nodig om volhoubare ondernemings te bou. Aucamp het deelgeneem aan ‘n paneelbespreking tydens Nampo Kaap in Bredasdorp in die Wes-Kaap. Die gesprek […]
# Agriculture minister, Willie Aucamp says a farm cannot thrive on land alone and South Africa’s farmers also need access to finance, productive assets, livestock and appropriate support to build sustainable enterprises. The minister participated in a panel discussion at the NAMPO Cape fair in Bredasdorp in the Western Cape. The discussion explored farmer-financing models, […]
# Die minister van landbou, Willie Aucamp, sê die departement beplan om die aantal voorligtingsbeamptes wat boere regoor Suid-Afrika ondersteun, te verhoog. President Cyril Ramaphosa het tydens vanjaar se staatsrede aangekondig tien-duisend voorligtingsbeamptes sal ontplooi word om boere te help om voedselproduksie te verhoog en werkgeleenthede vir jong gegradueerdes te skep. Aucamp beklemtoon hoe belangrik […]