# CapeNature gaan handel in Kaliforniese koningslange in die Wes-Kaap oor twee jaar uitfaseer. Die proses het reeds op 1 April vanjaar begin. Dit volg ná ʼn risiko-bepaling wat daarop dui dat die spesie moontlik ʼn indringer kan word. CapeNature se woordvoerder, Luke Folb, sê Kaliforniese koningslange word reeds sedert die 1980’s deur Suid-Afrikaanse slang-liefhebbers aangehou. […]
# CapeNature is phasing out trade in California kingsnakes in the Western Cape over a two-year transition period that began on the first of April this year. This is after a risk assessment classified the species as high risk for invasion. CapeNature spokesperson Luke Folb says California kingsnakes have been kept in South Africa’s reptile-keeping community […]
# Die Stad Tshwane sê hy het ʼn belangrike mylpaal bereik met die inwerkingstelling van Bronkhorstspruit se watersuiweringsaanleg, en behandelde water bereik uiteindelik die aanleg se laaste watersuiwerigstenk. Die aanleg bly gesluit en munisipale watervoorsiening sal eers hervat wanneer die nodige behandeling, toetsing en veiligheidsvereistes nagekom is. Burgemeester Nasiphi Moya se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê […]
# The City of Tshwane says it has reached an important milestone in the commissioning of the Bronkhorstspruit Water Treatment Works, with treated water successfully reaching the plant’s final clear water tank. The treatment works remains shut down, and municipal water supply will only resume once the necessary treatment, testing and safety requirements have been […]
# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, Jack Bloom, sê munisipaliteite moet besoedeling voorkom en besmette riviere skoonmaak, en die besoedelaars moet die koste dra. Hy sê behoorlike instandhouding, vroeë waarskuwingstelsels en gewapende veiligheidswagte is nodig om rioolstortings in riviere in Rustenburg en Ventersdorp in Noordwes te voorkom. Bloom sê strenger voorkomende maatreëls en verbeterde […]
# Deputy minister of Water and Sanitation Jack Bloom is calling on municipalities to prioritise pollution prevention and clean up contaminated rivers in line with the polluter-pays principle. He says proper maintenance, early warning systems and armed security are needed to prevent sewage spills polluting rivers in Rustenburg and Ventersdorp in North West. Bloom says […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng vra ʼn dringende ondersoek na sekere bedrywighede in Lewisham en Krugersdorp in Mogale City. Party-lede het gister ʼn oorsigbesoek gebring en talle kommerwekkende situasies identifiseer. Dit sluit ʼn aanleg in wat op munisipale grond reg onder elektriese kragdrade kompos vervaardig. Jaco Mulder van die VF Plus sê zama-zamas se […]
# The Freedom Front Plus in Gauteng is calling for an urgent investigation into several activities in the Lewisham and Krugersdorp areas of Mogale City. Party officials conducted an oversight visit to the site yesterday, where they identified several areas of concern, including a compost manufacturing plant situated on municipal land directly underneath electrical power […]
# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya sê die daaglikse getal maagdermsiekte-gevalle in Bronkhorstspruit neem af en verlig kommer oor besmette water in die gebied. Tot op hede is 833 mense deur die uitbreking geraak waarvan sowat 40-persent kinders jonger as vier was. Hulle het water van die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg gedrink wat weke lank nie met chloor behandel is […]