Skip to content

N1 in beide rigtings gesluit naby Maraisburg in Gauteng na tenkwa omslaan [KLANK]

# Die N1-snelweg naby die Maraisburg-afrit in Gauteng is steeds in albei rigtings gesluit nadat ‘n brandstoftenkwa gisteraand omgeslaan het. Herstelspanne is besig om brandstof na ‘n ander tenkwa oor te pomp voor die wrak verwyder kan word. Die woordvoerder van die Johannesburgse Metro-polisie, Xolani Fihla, sê verkeer in die noordelike rigting is by die Soweto-hoofweg gesluit, terwyl verkeer in die suidelike rigting by Albertina Sisulu-weg gesluit is. Hy vra motoriste om alternatiewe roetes te gebruik:

ENG FihlaOnTanker