# Ses Afrika-gebaseerde Katolieke instellings doen ‘n beroep vir klimaatsoptrede wat die behoeftes van Afrika-gemeenskappe in ag neem. Hulle sluit aan by ‘n wêreldwye inisiatief om beleggings deur maatskappye in die fossielbrandstofsektor te onttrek en hernubare energie te ondersteun. Die aankondiging, wat tydens die COP31-klimaatberaad in Turkye gemaak is, betrek vyf godsdienstige ordes en ‘n universiteit wat in Burundi, Rwanda, Kenia, Zimbabwe en die Demokratiese Republiek die Kongo gebaseer is. Die instellings beklemtoon die oorgang na skoon energie moet regverdig wees en nie ‘n las moet plaas op Afrika-gemeenskappe wat reeds deur klimaatsverandering geraak word nie.
Katolieke instellings is Afrika sluit aan by wêreldwye beweging weg van fossielbrandstowwe