# Johannesburg se noodbestuursdienste waarsku inwoners om nie riviere en strome oor te steek wanneer dit hard reën nie. Dit volg nadat die liggaam van ʼn man, vermoedelik in sy veertigs, gister in Dobsonville Uitbreiding 3 in Soweto, gevind is nadat hy tydens ʼn storm deur vloedwater meegesleur is. Die nooddienste se woordvoerder, Robert Mulaudzi, sê soek-en-herwinnings-operasies hervat vandag nadat ʼn elfjarige meisie vermoedelik ook in die omgewing meegesleur is:
Johannesburgse inwoners gewaarsku om nie oorvol riviere oor te steek nie [KLANK]
ENG MulaudziONDrowning