# Amerika se minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê daar is geen aanduiding of bewyse dat die onlangse vlaag tegnologiese onderbrekings in die land met mekaar verband hou nie. Daar was die afgelope week ʼn wêreldwye Microsoft-onderbreking, alle Amerikaanse vlugte is gekanselleer weens ‘n tegniese probleem, en onderbrekings het Amerika se grootste banke en Apple geraak. Die direkteur van Nasionale Intelligensie, Jay Clayton, sê dis nie weens ʼn kuberaanval nie. Rubio erken openbare bekommernis:
Rubio sê onlangse tegnologie-onderbrekings in Amerika hou nie met mekaar verband nie [KLANK]
ENG RubioOnTechOutages