# Die Nasionale Tesourie vra openbare kommentaar op ‘n voorgestelde raamwerk vir klimaat-oorgangsbeplanning en openbaarmaking vir finansiële instellings. Die raamwerk het ten doel om banke, versekeraars en beleggers te help om klimaatverwante risiko’s te bestuur en befondsing te rig na ‘n ekonomie met laer koolstofuitstralings wat meer bestand is teen klimaatsverandering. Die Tesourie sê die […]
# Rugby: Die Springbok-vroue se medehoofafrigter, Franzel September, sê hul maak reeds vordering met die bou van diepte voor 2029 se Wêreldbeker-toernooi. Suid-Afrika pak Ierland môre in Kaapstad in die eerste van twee W15-wêreldreeks-kragmetings, met twee veranderings onder die stutte en ‘n nuwe vleuel ná die oorwinning oor Spanje vroeër die maand. Sizophila Solontsi voer […]
# Sokker: Amerika gaan in Januarie 2028 die gasvrou wees vir die eerste Klub-Wêreldbekertoernooi vir vroue. Neëntien spanne gaan deelneem en sewe klubs het reeds gekwalifiseer deur die afgelope twee seisoene kontinentale toernooie te wen. Die lys sluit in die Engelse Vroue-superliga-span Arsenal, die huidige Europese kampioen, Barcelona van Spanje, en Corinthians van Brasilië. FIFA […]
# Die kommissaris van die Madlanga-kommissie, Sesi Baloyi, sê die media het enorme magte en verantwoordelikhede, maar dit moet regverdig, onafhanklik en in openbare belang toegepas word. Die vooraanstaande regsgeleerde het die hooftoespraak gelewer op die redakteursforum SANEF se fondsinsamelings-dinee in Houghton, Johannesburg, met die tema “Demokrasie se volgende hoofstuk word geskryf”. Baloyi het die […]
# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement sê al sy brandstofkaarte is weer geaktiveer en ten volle in werking nadat ‘n administratiewe probleem opgelos is. Woordvoerder Xolani Fihla sê die kaarte is tydelik gestop tydens ‘n oorgangsreëling tussen die Stad Johannesburg en sy diensverskaffer, en dit was nie oor ‘n interne probleem in die departement nie. Hy sê […]
# Rugby: Italian referee Andrea Piardi will again take charge of a Springbok Test next month after last month’s controversial match against the Wallabies in Perth, when he issued Australia four yellow cards in the final ten minutes. He will handle the Boks’ Nations Championship clash with France in Paris on the 13th. South Africa […]
# Die Europese Unie se nuwe ambassadeur in Suid-Afrika, Kristian Schmidt, sê die verhouding met die land kan gebruik word om plaaslike mineraalverwerking te bevorder. Die EU bly die land se grootste bron van regstreekse buitelandse belegging, met wedersydse handel wat verlede jaar 851,71-miljard-rand beloop het. Schmidt sien ook groot moontlikhede vir samewerking op ander […]
# Rugby: The United Rugby Championship resumes today after a one-week break. The Sharks and Cardiff face off in Wales tonight, while Connacht will welcome Italian side Zebre to Ireland. Tomorrow, the Lions are away to Edinburgh in the Scottish capital and the Bulls will host Irish outfit Ulster at Loftus. The Stormers are at […]
# Motorsport: Red Bulls’ four-time Formula One world champion, Dutch driver Max Verstappen, is intent on preventing Mercedes’ Italian ace, Kimi Antonelli, from clinching the drivers’ championship in this weekend’s American Grand Prix in Texas. Verstappen won the previous two races in Malaysia and Singapore, and is currently fourth in the standings behind Mercedes’ British […]