# Die African Unite Borders Bus Trucks Association vra die Verkiesingskommissie om die proses te wysig waarvolgens koalisieregerings saamgestel word ná die munisipale verkiesing. Politieke partye in talle munisipaliteite is besig met onderhandelings om koalisies te vorm. Die vereniging se voorsitter, Mukhwathi Phumudzo, sê die persentasie stemme wat elke politieke party gekry het, eerder as politieke leiers se besluite, moet die belangrikste bepalende faktor wees wanneer koalisies gevorm word:
Vereniging vra hersiening van proses om koalisieregering te vorm [KLANK]
ENG PhumudzoONCoalition