Skip to content

Komitee veroordeel massaskietery in Atteridgeville en hernu oproep vir wapenvrye Gauteng [KLANK]

# Die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid veroordeel Sondag se skietvoorval in die Jeffsville-nedersetting in Atteridgeville, Tshwane, waartydens nege mense doodgeskiet is. Bandile Masuku van die komitee sê die bloedbad beklemtoon die verwoestende uitwerking van onwettige vuurwapens en herhaal die oproep vir ‘n wapenvrye Gauteng. Hy vra enigiemand met inligting om die polisie te kontak, en vra meer polisie-sigbaarheid. Masuku sê nege lewens mag nie bloot nog ‘n statistiek word nie:

ENG MasukuOnAttridgeville