# ‘n Onderwyser wat beskuldig word van die verkragting van ‘n negejarige leerder van die Busisiwe Primary School in Zola, Soweto, het homself aan die polisie oorgegee. Die Gautengse polisie het bevestig hy sal aangekla word van verkragting. Die onderwyser is gister voorlopig geskors nadat die bewerings gelei het tot betogings deur ouers en inwoners. […]
# Regerings en sommige van die wêreld se grootste maatskappye haas hulle om hul stelsels te beskerm na ‘n ernstige kuberveiligheidsbedreiging. Die kern van die bedreiging is kwesbaarhede wat verband hou met ‘n programmeertaal genaamd PHP, wat deur miljoene webwerwe gebruik word. Die FBI en die Amerikaanse Nasionale Veiligheidsagentskap het gewaarsku dat kuberkrakers die sekerheids-leemtes […]
# Media- en burgerlike samelewings-organisasies het toegang verkry tot die verhoor van twee voormalige amptenare van die Staatsveiligheidsagentskap. Thulani Dlomo en Patrick Mshothola word aangekla van wanbesteding van 12-miljoen-rand. Die Hooggeregshof in Pretoria het op 14 Oktober beperkings op openbare toegang tot die verrigtinge geplaas, insluitend dat dele van die verhoor agter geslote deure moet […]
# Die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap het sy visekanselier, Sakhela Buhlungu, afgedank twee dae voor sy beplande vertrek. Hy het verlede maand bedank. Die universiteitsraad sê in ‘n verklaring Buhlungu is skuldig bevind op twee aanklagte van wangedrag in verband met ongemagtigde aanstellings op uitvoerende vlak en uitlatings wat die instelling se […]
# Die sosiale mediareus Meta moet meer as 411-miljard-rand betaal omdat hy gebruikers mislei het oor sy privaatheidspraktyke. Die hofsaak in die Amerikaanse staat Nieu-Mexico volg op bewerings dat die politieke ontledings-onderneming Cambridge Analytica, wat in 2016 betrokke was by Donald Trump se presidentsveldtog, sonder toestemming toegang tot miljoene Facebook-gebruikers se data verkry het. Meta […]
# Tennis: The field for next month’s WTA Finals in Indian Wells in the US has been confirmed after Czech player Karolina Muchova secured the eighth and final spot. She achieved this when Ukrainian Marta Kostyuk was forced to retire in the second round of the Ningbo Open in China. Muchova joins Elena Rybakina of […]
# Krieket: Engeland se voorste paaltjie-nemer, James Anderson, gaan blykbaar uittree nadat Lancashire besluit het om nie sy kontrak vir volgende seisoen te hernu nie. Die 44-jarige het ʼn seisoen-kontrak van die klub van sy jeug gehad sedert hy in 2024 uit die nasionale span getree het. Anderson was vanjaar Lancashire se kaptein en het […]
# Cricket: Australian Women’s star fast bowler, Megan Schutt, has received a two-match suspension for breaching prescription medication rules. The 33-year-old excelled in the recent one-day series against Bangladesh. Cricket Australia says the sanction relates to a single incident occurring outside competition and wasn’t for performance-enhancing purposes. Schutt apologised for failing to meet the expected […]
# Rugby: Hooker JJ Kotzé will only be available for the Stormers again in the middle of December after receiving a three-match suspension for his red card against Bristol Bears in Cape Town. He was initially sent off with a yellow card, but it was later upgraded to red. The Stormers appealed against the suggested […]