# Die SABC het sy voorstel herhaal om Parlement-TV op sy uitsaaikanale en digitale platforms aan te bied. Die openbare uitsaaier het aan die Parlement se portefeuljekomitee oor Kommunikasie en Digitale Tegnologieë gesê sy televisie-, radio- en stromingsplatforms, insluitend SABC Plus, kan toegang tot nasionale wetgewing uitbrei. Die uitvoerende hoof, Nomsa Chabeli, sê albei instellings […]
# Die Johannesburgse Landdroshof het die Zimbabwies-Britse voortvlugtige, Ndodana Tshuma, se pleit en vonnisoplegging tot 21 Oktober uitgestel. Hy word aangekla van die onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie, en onwettige toegang tot Suid-Afrika. Die staat en verdediging het tyd nodig om te onderhandel en landdros Sindisiwe Malindi sê verskille in die skuldigbevinding en […]
# ‘n Flydubai-vlug vanaf Dubai na Tel Aviv is herlei na Saoedi-Arabië nadat die vlieëniers blykbaar handgemeen geraak het. Die vlug het noodseine uitgestuur, waaronder een wat op moontlike onregmatige inmenging aan boord dui, voordat dit veilig in Tabuk geland het. Die vliegtuig het binne sowat 30 sekondes skielik bykans vier-duisend-200 meter in hoogte verloor. […]
# Die Madlanga-kommissie het die taxi-eienaar van Mpumalanga, Joe “Ferrari” Sibanyoni, uitgevra oor sy opmerkings aan president Cyril Ramaphosa en die minister van Minerale en Petroleumhulpbronne, Gwede Mantashe, oor die stryd rondom ‘n 30-persent-aandeel in PUTCO se busbedrywighede. Hy het na bewering gesê indien hul van inmenging by PUTCO hoor, moet hul weet dit kom […]
# TLU SA sê die meesterplan vir landbou en landbou-verwerking moet op ‘n sterker ekonomiese grondslag gebou word voor die inwerkingstelling versnel word. Die landbou-organisasie wil ook duidelikheid hê oor hoe hervorming by die plan ingesluit sal word sonder om die volhoubaarheid van die landbousektor te ondermyn. Die hoofbestuurder, Bennie van Zyl, sê boerdery moet […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudings sê die meeste Suid-Afrikaners verwerp bewerings van ‘n wit volksmoord. ‘n Opname in Maart toon 72-persent van deelnemers stem nie met die bewering saam nie, teenoor 19-persent wat saamstem. Die opname het ook bevind 70-persent van deelnemers wil nie hê die regering moet rassekategorieë uit die apartheidsjare gebruik om te […]
# Tennis: Second-seeded Canadian Felix Auger-Aliassime’s China Open came to an abrupt end when he was eliminated in the first round in Beijing. He lost in straight sets to unseeded Russian Karen Khachanov within an hour and 11 minutes. Khachanov also beat Auger-Aliassime in the second round of the US Open earlier this month. Top-seeded […]
# Die taxi-eienaar van Mpumalanga, Joe “Ferrari” Sibanyoni, het voor die Madlanga-kommissie getuig verwysings na inmenging in die busonderneming PUTCO was oor wettige sakeonderhandelings. Gesprekke oor die Kwaggafontein-deurgang was oor bedryfs- en kontraktuele aangeleenthede en nie misdadige optrede nie. Sibanyoni het aan kommissaris Sandile Khumalo en getuienisleier Matthew Chaskalson gesê dit was daarop gemik om […]
# Die Amerikaanse deelstaat Tennessee gaan vandag die eerste keer in langer as 200 jaar ‘n vrou teregstel. Die 50-jarige Christa Pike is op 18-jarige ouderdom skuldig bevind aan die moord op haar 19-jarige klasmaat, Colleen Slemmer, in 1995. Haar regsverteenwoordigers het versagting gevra weens ernstige trauma tydens haar kinderjare en psigiatriese probleme, maar goewerneur […]