# Krieket: Die Internasionale Krieketraad het die program bekendgemaak vir volgende jaar se Onder-19 T20-Wêreldbekertoernooi vir vroue in Bangladesj en Nepal. Sestien spanne sal deelneem, en 41 wedstryde sal op vier stadions gespeel word. Die toernooi begin op 21 Januarie met agt spanne in aksie. Suid-Afrika is in Groep B saam met Nieu-Seeland, Pakistan en […]
# Nigerië het sy eerste Ebola-geval aangemeld in ʼn vrou wat van Uganda na Abuja gereis het. Die Demokratiese Republiek die Kongo beleef sy dodelikste Ebola-uitbreking in die geskiedenis weens die skaars Bundibugyo-stam. Minstens vier-duisend-600 mense is dood en meer as nege-duisend-500 gevalle aangeteken. Kenia het vroeër die maand sy eerste geval aangemeld en sedertdien […]
# Tennis: World number nine Iga Swiatek of Poland won’t participate in the Ningbo Open in China, where she hoped to earn vital points towards qualifying for the season finals in November. She, Karolina Muchova of the Czech Republic and Marta Kostyuk of Ukraine are battling it out for the final place in the year-end […]
# Rugby: Rhys Barratt, Aneurin Owen and Che Hope are the uncapped players in Wales’ squad for next month’s Nations Championship home matches. Coach Steve Tandy left out experienced loose forwards Taulupe Faletau and Tommy Reffell, as well as centre Macs Page. In their previous matches in the competition, Wales lost to South Africa and […]
# President Cyril Ramaphosa beplan om volgende maand ’n afvaardiging na Silicon Valley in Amerika te lei vir samesprekings met senior uitvoerende hoofde in die bedryf vir kunsmatige intelligensie. Die afvaardiging sal regeringsverteenwoordigers, akademici, sakelui, navorsers en studente insluit. Ramaphosa sê lande wêreldwyd worstel met die vinnige vooruitgang van K-I en die toenemende invloed daarvan […]
# President Cyril Ramaphosa het vrae gevra oor beperkings op sosiale media tydens besprekings oor mediavryheid. Hy het op ‘n herdenking van “Swart Woensdag” in Johannesburg die belangrikheid van onafhanklike media beklemtoon om die regering tot verantwoording te roep. “Swart Woensdag” herdenk die apartheidsregering se optrede teen anti-apartheidspublikasies in 1977. Ramaphosa het kommer uitgespreek oor […]
# Die afpersing- en geldwasserysaak teen die sakeman van Mpumalanga, Joe “Ferrari” Sibanyoni en drie mede-beskuldigdes is tot April volgende jaar uitgestel in die Landdroshof in Delmas. Die groep het na bewering tydens ‘n padbouprojek in die provinsie ‘n sakeman afgepers vir beskermingsgeld van meer as twee-miljoen-rand. Die staat voer aan getuies en ‘n ondersoekbeampte […]
# Cricket: Captain Temba Bavuma and allrounder Marco Jansen led South Africa’s fightback on the third day of the rain-affected second Test against Australia in Gqeberha. The Proteas resumed their first innings on 95 for five after very little play was possible on the first two days. Wiaan Mulder then lost his wicket before Bavuma […]
# Die Bedingingsraad het beslis die woordvoerder van Maatskaplike Ontwikkeling, Lumka Oliphant, se afdanking was onregmatig. Sy is ‘n jaar gelede afgedank ná bewerings van wangedrag, wat sy ontken. Oliphant se afdanking hou verband met bewerings dat sy inligting uitgelek het oor oudminister Sisisi Tolashe se reis van drie-miljoen-rand na New York. Sy ontken sy […]