Skip to content

ActionSA is bekommerd oor DA se Gautengse burgemeesters-kandidate tydens koalisie-gesprekke [KLANK]

# ActionSA se nasionale voorsitter en hoofonderhandelaar, Michael Beaumont, bestempel die DA se burgemeesterskandidate in Johannesburg en Pretoria, Helen Zille en Cilliers Brink, as hindernisse in koalisie-samewerking. Hy het aan Newzroom Afrika gesê die party verkies plaaslik-gedrewe onderhandelings waartydens voorkeur gegee word aan leierskaps-prestasie, toerekenbaarheid en bestendigheid wat nie deur nasionale party-strukture afgedwing word nie:

ENG-BeaumontOnDACoalition