# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê digitalisering en geïntegreerde grensoperasies is noodsaaklik om korrupsie in die vervoersektor te beveg. Sy het op die Afrika-handels- en Vervoerkonferensie in Fourways, Johannesburg, gesê toerekenbaarheid verbeter wanneer verskillende agentskappe saamwerk met die regering wat immigrasie-beheer verbeter deur gesamentlike padblokkades met Binnelandse Sake en die polisie. Creecy sê die maatreëls is gemik op beter grensveiligheid, die bekamping van onwettige migrasie en om doeltreffende oorgrens-vervoer te vergemaklik:
Creecy sê digitalisering noodsaaklik om korrupsie in vervoersektor te beveg [KLANK]
ENG-CreecyOnRoads