# Dele van Sandton se sakekern in Johannesburg is gesluit ná ‘n aangemelde bomdreigement, met aansienlike verkeersvertragings wat in die gebied verwag word. Sandton-rylaan en Alice-laan is gesluit terwyl die polisie se bom-eenheid en nooddienste die gebied deursoek. Die Johannesburgse Metropolisie se woordvoerder, Xolani Fihla, raai motoriste aan om Rivoniaweg, Grayston-rylaan of Katherine-straat as alternatiewe roetes te gebruik:
Motoriste gevra om dele van Sandton te vermy weens bomdreigement [KLANK]
ENG FihlaOnSandtonBombThreat