# ‘n Insleepdiens-eienaar van KwaZulu-Natal, Clive Naicker, het erken hy het drie telefoongesprekke met die taxibaas Bevan Loftus gehad. Dit weerspreek sy vroeëre getuienis dat hy nooit met hom te doen gehad het nie. Naicker word daarvan beskuldig dat hy meer as 2,5-miljoen-rand betaal het om die moord op Loftus en nog vier mans te bewerkstellig tydens ‘n polisieskietery in 2023. Hy het aan die Madlanga-kommissie gesê hulle het nooit persoonlik ontmoet nie:
Naicker erken hy het telefonies met die vermoorde taxibaas Loftus gepraat [KLANK]
ENG-NaickerOnLoftus