Skip to content

Suid-Afrika aangemoedig om KI-ontwikkeling te versnel [KLANK]

# Die voorsitter van Suid-Afrika se raadgewende paneel oor kunsmatige intelligensie, Benjamin Rosman, waarsku die land kan agter raak in die wêreldwye K-I-wedloop. Die professor in Rekenaarwetenskap aan die Wits Universiteit het gepraat aan die kantlyn van president Cyril Ramaphosa se K-I-besoek aan Silicon Valley in Kalifornië. Rosman sê die volgende vyf jaar sal deurslaggewend wees in die vorming van tegnologie en die samelewing, en vra Suid-Afrika om sy eie K-I-vermoëns te versnel:

ENG-RosmanOnAI