# Die Hooggeregshof in Johannesburg het die bendelid Tyler Swiegland ‘n vonnis van 20-jaar-plus opgelê vir moord, poging tot moord en die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Dit volg op ‘n voorval in Riverlea in Julie 2023 waar hy ‘n vrou doodgeskiet en ander mense gewond het. ‘n Polisie-woordvoerder Tintswalo Sibeko het die vonnis verwelkom:
Westbury-bendelid swaar vonnis opgelê [KLANK]
ENG SibekoOnLifeSentence